# British police say there’s nothing to suggest the stabbing attack on board a Doncaster-London train on Saturday was a terrorist incident. Four of the nine people initially thought to have life-threatening injuries have been discharged from the hospital, while two remain in a life-threatening condition. Prime minister Keir Starmer described the attack as appalling […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, verwelkom die Kabinet se aanstelling van die nuwe Boubedryfontwikkelingsraad wat van 2025 tot 2028 sal dien. Khulile Nzo en professor Susan Bouillon is onderskeidelik heraangestel as voorsitter en adjunkvoorsitter van die raad. Minister Macpherson sê die nege raadslede beskik oor diepgaande kennis van die bedryf, […]
# eSport: Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging se nasionale Rocket League-span het gekwalifiseer vir die FIFAe Wêreldbeker, nadat hulle die Afrika-streekskwalifiseringsronde oorheers het. Die groep van ses het 13 nasies geklop, insluitend Seychelle en Egipte, voordat hulle teen Marokko as naaswenners uit die stryd getree het. SAFA se uitvoerende hoof, Lydia Monyepao sê die sukses van Rocket […]
# Action Society doen ʼn beroep op die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling om onmiddellik die Nasionale seksoortreder-register uit te gee. Minister Mmamoloko Kubayi het beloof om die register in Februarie vir die publiek toeganklik te maak. Die Raad op Arbeidsverhoudinge in die Onderwys het in die 2024/2025-boekjaar 111 gevalle aangemeld waar onderwysers leerders […]
# ActionSA sê die integriteit van die Parlement se toesigproses kan nie in gedrang kom weens belangrike getuies se weiering om te verskyn nie, veral nie diegene met uitvoerende gesag oor instellings wat ondersoek word nie. Die party steun die staande komitee oor Openbare Rekeninge se besluit om die verskyning van die voormalige uitvoerende hoof […]
# Die 15-jarige Owen Lineker van Plettenbergbaai het die Suid-Afrikaanse sowel as die Afrika-rekord verbeter op die junior nasionale diepsee-hengelkompetisie. Hy het ‘n rooi stompneus van 5,9-kilogram van ‘n boot naby die rotse aan die kus van Gqeberha gevang. Die vorige rekord was 4,9-kilogram. Rooi stompneus word naby rotsagtige riwwe aangetref en hengelaars prys hul […]
# Die Noordwes-Universiteit het tien merkwaardige persone vereer tydens sy toonaangewende tweejaarlikse Alumni Uitnemendheids-toekenningseremonie in Pretoria. Persone soos die veteraan-akteur Hans Strydom, die Wêreldbeker-krieketster Tazmin Brits en die mediese ekonoom James Avoka Asamani is vereer. Strydom het die Lewensprestasie-toekenning ontvang vir sy baanbreker-bydrae tot Suid-Afrikaanse televisie en rolprente, asook sy onvermoeide voorspraak vir die regte […]
# Die Stad Tshwane het die permanente grondoordrag vir die bou van ‘n volledig-toegeruste polisiestasie in Olievenhoutbosch goedgekeur. Die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur sal toesig hou oor die uitbreiding van die bestaande satellietstasie na ‘n moderne polisiestasie. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde dienste, Kholofelo Morodi, sê hierdie langverwagte deurbraak sal veiligheid en […]
# Cricket: A new one-day Women’s World Cup champion will be crowned on Sunday, when South Africa takes on co-hostesses India in the final in Navi Mumbai. This will be the Proteas’ first time featuring in the final. India previously played in the title decider in 2005 and 2017 when they finished as runners-up behind […]