# Forum for South Africa het kommer uitgespreek oor die toenemende vlaag geweldsmisdaad en bendeverwante moorde in die land. Ses mense is Saterdagaand dood in ‘n verbyry-skietery in Reigerpark aan die Gautengse Oos-rand. Ses mense is ook die naweek dood in bendeverwante voorvalle op die Kaapse Vlakte in Kaapstad. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê […]
# Misdaadvoorkomingsoperasies in Temba en Hammanskraal by Tshwane het gelei tot die inhegtenisneming van 316 verdagtes vir verskeie oortredings. Die verdagtes is vasgetrek vir misdade wat insluit moord, poging tot moord, verkragting en gewapende roof. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 18 ongedokumenteerde buitelandse burgers is tydens die operasies aangehou en aan immigrasie-owerhede oorhandig vir […]
# Die Stad Tshwane sê hy stel ondersoek in na die bron van toenemende ingewandskoors-gevalle in Hammanskraal en Bronkhorstspruit. Dit volg te midde van openbare kommer oor watergehalte in die metro. Talle gevalle is die afgelope tyd by die Jubilee-hospitaal in Hammanskraal en die Bronkhorstspruit-hospitaal aangemeld waar 13 pasiënte behandel is. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, […]
# Golf: JC Ritchie has become the first South African to top the season-long Road to Mallorca Rankings, earning his DP World Tour card for 2026. He earned automatic qualification to the tour following three wins this year. His compatriot Daniel van Tonder has also secured his card following a tenth-place finish in the HotelPlanner […]
# Die Departement van Gesondheid bied vanaand ʼn openbare paneelbespreking by die Universiteit van Pretoria aan om universele mediese dekking en gesondheidsekerheid in Suid-Afrika te bespoedig. Dit vind plaas in samewerking met die London School of Economics and Political Science en die Clinton-projek oor gesondheidsdekking. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê universele gesondheidsdekking en […]
# Actor and prominent financial donor to the Democratic party, George Clooney, says it was a mistake to have former vice president, Kamala Harris, replace former president, Joe Biden, as the democratic nominee in the 2024 US presidential election. A virtual vote of party delegates nominated Harris after Biden ended his bid for re-election in […]
# Die mynwerkersvakbond NUM het kommer uitgespreek oor die toenemende afleggingskrisis en inkrimping van belangrike nywerheidsektore. Talle maatskappye in die metaalsektor lê werkers af weens sterk mededinging, veral uit China. NUM-woordvoerder, Livhuwani Mammburu, sê die regering moet dringend ingryp om tot 688 werksgeleenthede by die Beeshoek-ysterertsmyn in die Noord-Kaap te red. Hy sê proaktiewe maatreëls […]
# Die DA vra ‘n volledige ondersoek na die staatsbeheerde wapenverkrygingsagentskap, Krygkor, se hantering van ‘n tender vir personeelvoertuie van 500-miljoen rand. Die tender is vir 462 pantservoertuie vir die Nasionale Weermag se teeninsypelings-grenspatrollies. Chris Hattingh van die DA sê dit het aan die lig gekom dat die evalueringsproses in die gedrang gekom het toe […]
# Business Leadership South Africa says Operation Vulindlela has delivered tangible wins in electricity and visa reform, but implementation has slowed on other critical reforms. Operation Vulindlela is a joint initiative of the Presidency and National Treasury to accelerate the implementation of structural reforms and support economic recovery. BLSA CEO Busiswe Mavuso says the establishment of […]