# Die Nasionale Mynwerkersvakbond sê hulle is steeds verbind om aansienlike en regverdigbare loonsverhogings vir alle lede te verseker, te midde van die verlammende hoë lewenskoste. Die vakbond eis ‘n loonverhoging van 15-persent vir Eskom-werknemers. NUM-woordvoerder, Livhuwani Mammburu, sê Eskom en die regering moet begryp dat die ontbondeling van die kragvoorsiener nie gebruik mag word […]
# Rugby: Engeland het Frankryk in die vierde plek op die wêreldranglys vervang ná Saterdag se oorwinning van 25-7 oor die Wallabies op Twickenham. Frankryk het nie die naweek gespeel nie. Die Springbokke is steeds eerste op die ranglys, gevolg deur die All Blacks, wat die derde-geplaasde Ierland 26-13 geklop het in Chicago in Amerika. […]
# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het ses amptelike afvaardigings uit Duitsland, die VSA, Kanada, Brasilië, China en Oostenryk verwelkom by die 12de Streeksleiersberaad. Die beraad onder die tema Groei deur Ekonomiese Veerkragtigheid eindig Woensdag. Winde sê die beraad vind elke twee jaar plaas, met lede wat vergader om streeksvennootskappe en handel te versterk, kundigheid […]
# Road running: Two-time Olympic marathon champion Eliud Kipchoge says he will race seven marathons across seven continents over the next two years. This is to help raise funds for the Eliud Kipchoge Foundation, which supports educational and environmental causes worldwide. The Kenyan great has dubbed this challenge the Kipchoge’s World Tour. The athlete, who […]
# Die Wes-Kaapse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sê hy beywer hom dwarsdeur die jaar vir die regte en welstand van persone met gestremdhede. Bewustheidsmaand vir die Regte van Gestremdes duur van vandag tot 3 Desember. LUR Jaco Londt sê sy departement sal pogings verskerp om inwoners aan te moedig om ʼn meer inklusiewe, toeganklike samelewing vir […]
# A powerful 6.3 magnitude earthquake struck northern Afghanistan in the early hours of this morning, killing at least 20 people and leaving more than 320 injured. The quake struck near one of the most populated cities in the north of the country, Mazar-i-Sharif. Buildings have been damaged, including the landmark Blue Mosque. The site […]
# US president Donald Trump says Venezuelan counterpart Nicolás Maduro’s days are numbered. At least 64 people have been killed by US strikes in the Caribbean and eastern Pacific since early September. Maduro, who faces indictment on drug charges in America, has accused Washington of using drug trafficking as a pretext for imposing regime change […]
# Limpopo se polisie ondersoek ʼn saak van strafbare manslag ná die dood van die gewilde plaaslike kunstenaar, Molimisi “Dr Nel” Baatsi. Volgens berigte is die 31-jarige Baatsi gister in die vroeë oggendure aangetref waar hy in die pad in Botshabelo Village gelê het. Polisiewoordvoerder Malesela Ledwaba sê noodpersoneel het hom op die toneel dood […]
# Tennis: Canadian Felix Auger-Aliassime has strengthened his bid for a second appearance at the season-ending ATP Finals in Turin, Italy. He is up to eighth place in the Race To Turin following his run at the Paris Masters where he suffered a 6-4, 7-6 defeat to Italian Jannik Sinner in the final. Auger-Aliassime has […]