# Transnet sê hy is gereed om groter vrugte-uitvoervolumes by die Kaapstad-vraghouerterminus te hanteer wat ʼn belangrike skakel vorm tussen Wes-Kaapse boere en internasionale markte. Die sagtevrugteseisoen gaan na verwagting van hierdie maand tot Maart 2026 met drie-persent toeneem wat die uitvoer van tafeldruiwe, granate, steenvrugte, bessies, appels en pere betref. Transnet-haweterminusse beplan om in […]
# Gauntlet Security Solutions operations director and explosives manager, Jimmy Roodt, has been arrested for trespassing at the Nasrec Expo Centre, in Soweto. This is the venue for the G20 Leaders Summit later this month. Roodt recently stated that the country’s major international airports could be dangerously underprepared for a bomb threat. Government deputy spokesperson, […]
# Cosatu verwelkom Suid-Afrika se vroeë aanvaarding van sy pligte as 46ste voorsitter van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap onder leierskap van Cyril Ramaphosa. As gevolg van politieke verwikkelinge in Madagaskar, sal die huidige SAOG-voorsitter, Suid-Afrika, vroeër as verwag die leierskap op ʼn tussentydse basis aanvaar. Cosatu-woordvoerder, Zanele Sabela, sê dit is totdat die SAOG-beraad vir staatshoofde […]
# Die Vryheidsfront Plus dring aan dat die Stad Tshwane se koalisieregering ʼn doeltreffende benuttingsplan ontwikkel vir subsidies en toelaes. Die plan moet fokus op invordering, kostebeheer en werkbare projekte. Die VF Plus se woordvoerder, Nick Pascoe, sê volgens die Dienslewering- en Begrotingsinstellingsplan vir die eerste kwartaal van die 2025/2026-boekjaar is Tshwane se likiditeit in […]
# Die Stad Johannesburg het die onlangse hofuitspraak verwelkom wat sy standpunt oor die regulering van informele handel in die sakekern herbevestig. Handelaars het die metro voor die hof gedaag omdat hulle begin Oktober skynbaar na willekeur verwyder is. Die Hooggeregshof in Johannesburg het die metro gelas om binne twee weke informele handelaars wat kwalifiseer […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het Suid-Afrika se graanprodusente gelukgewens met die lewering van ‘n rekord oes tydens een van die uitdagendste ekonomiese tydperke die laaste paar jaar. Die land se algehele graan- en oliesaadproduksie was meer as 23-miljoen ton, wat 30-persent meer is as verlede jaar. Steenhuisen sê die mielie-oes van net […]
# Tennis: Elena Rybakina of Kazakhstan is through to the semifinals of the WTA Finals in Riyadh for the first time in her career. She rallied past second seed Iga Swiatek of Poland, 3-6, 6-1, 6-0, to improve to 2-0 at this year’s season-ending tournament. Rybakina’s passage to the last four was confirmed following American […]
# A man who was trapped under the rubble of a collapsed medieval tower in central Rome for hours on Monday has died. Romanian national Octay Stroici was pulled free nearly twelve hours after a section of the 13th-century Torre dei Conti, near the Colosseum, gave way and trapped him beneath. He died in the hospital. […]
# The ANC says it is baffled by reports that president Cyril Ramaphosa is planning on resigning. According to reports over the past few months, the president is planning to step down after the G20 summit in Johannesburg at the end of this month. Speculation further indicated that minister of Mineral and Petroleum Resources, Gwede […]