# Saftu verwelkom die Suid-Gautengse Hooggeregshof se grensverskuiwende uitspraak oor informele handelaars in Johannesburg. Die hof het die metro se gesag bevestig om straatsmouse te reguleer, maar handelaars se regte moet terselfdertyd beskerm word. Die metro moet binne twee weke ʼn stawings- en registrasieproses vir informele handelaars voltooi. Saftu se woordvoerder, Asive Dyani, sê handelaars […]
# Die Stad Tshwane wag nou aansoeke in vir 100 skoonmakersposte in die afdeling vir Groepseiendomme. Dit is deel van die tweede fase van die stad se program om interne kapasiteit te bou en dienslewering van binne te versterk. Dit volg op die suksesvolle aanstelling van die eerste 100 skoonmakers in Julie vanjaar, wat reeds […]
# The death toll from the UPS cargo plane crash near the Louisville Muhammad Ali International Airport in Kentucky in the US has risen to seven, with eleven people suffering significant injuries. The freight plane, which was bound for Honolulu, Hawaii, crashed shortly after taking off last night. Kentucky governor Andy Beshear says three crew […]
# Die afdeling Veeartsenydienste van die Wes-Kaapse Departement van Landbou het ‘n eiendom in Gouda onder kwarantyn geplaas. Dit volg nadat ‘n boer van die Vrystaat vermoedelike letsels van bek-en-klouseer aangemeld het van beeste wat onlangs uit die Gouda-gebied daarheen vervoer is. Die departement se woordvoerder, Mary James, sê veeartse het tydens die inspeksie seerplekke […]
# The death toll from Typhoon Kalmaegi in the Philippines has climbed to 66, while thousands have fled their homes. A state of calamity has been declared in the hardest-hit province of Cebu, which has recorded 49 fatalities. Most of the deaths were due to drowning. Twenty-six people have been reported missing. Kalmaegi, the 20th […]
# Democratic socialist Zohran Mamdani has been elected as the next mayor of New York City, becoming the first Muslim and first of Indian descent to hold office. At 34-years-old, he is the US city’s youngest mayor since 1892. He defeated former governor Andrew Cuomo and Republican Curtis Sliwa. The Democratic Party has also secured […]
# RISE Mzansi says the One Stop Border Post Bill has great potential, and if implemented properly, it can help address the long-standing border management challenges. The bill, which has been passed by the National Assembly, aims to establish a legal framework for creating shared border posts between South Africa and its neighbouring countries. RISE Mzansi’s […]
# Die GOOD-party verwelkom die Gautengse Hooggeregshof se uitspraak dat Operasie Dudula se optrede om buitelanders weg te hou van openbare dienste onwettig en xenofobies is. Die hof het ʼn interdik uitgereik teen die groep wat keer dat buitelanders toegang kry tot staatshospitale en -klinieke. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê howe het herhaaldelik bevestig […]
# Cosatu verwelkom die afgelope jaar se 18-persent of 42-miljard-rand toename in besteding aan openbare infrastruktuur, wat altesaam 276-miljard-rand beloop. Dit sluit in Eskom se 10,2-miljard-rand toewysing aan infrastruktuur en die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika wat sy besteding met 5,9-miljard-rand verhoog het. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê die regering, met die aktiewe betrokkenheid van wetstoepassers, […]