# Die Activists and Citizens Forum sê die regering moet ingryp en verbruikers teen Eskom se tariefverhogings beskerm. Eskom en die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het buite die hof geskik en volgens die ooreenkoms sal kragtariewe in 2026/2027 en 2027/2028 elke jaar met 8,8-persent styg. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê hierdie roekelose verhogings […]
# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni sê die gereelde kragonderbrekings in die Wadeville-nywerheidsgebied in Germiston is kommerwekkend. Monique Kriek van die VF Plus sê een sakeonderneming het te kenne gegee dat indien die onderbrekings voortduur, hy gedwing sal word om sy arbeidsmag met 300 werkers te verminder. Sy sê dis onaanvaarbaar dat die burgemeesterskomiteelid vir […]
# Boetevrye-week begin binnekort in Kaapstad wanneer leners weer die kans kry om uitstaande biblioteek-items terug te bring sonder om ‘n boete te betaal. Gedurende die vorige twee kwykskeldingstye is meer as 1,3-miljoen-rand se items terugbesorg. Die week duur van Maandag tot volgende Saterdag. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê letterkunde is […]
# ʼn Senior dosent aan die Noordwes-Universiteit, Mariaan Wicks, het die NutriRank ontwikkel wat ʼn web-gebaseerde voedingstofprogram is wat ontwerp is om die voedingswaarde van kos en drank te bepaal. Wicks sê dit stel verbruikers in staat om gesonder keuses te maak, ondersteun herformulering in die voedselbedryf en verskaf aan beleidmakers bewysgebaseerde instrumente om regulasies oor […]
# ‘n Organisasie wat verbruikersverantwoordelikheid aanmoedig, Petco, span saam met die kunstenaar van die Kaapse Vlakte, DJ Ready D, en die Groot Kaapse Ambassadeur-projek om ʼn prettige en opvoedkundige herwinningskompetisie bekend te stel. Skole in Mitchells Plain gaan die volgende drie maande so veel as moontlik plastiekbottels en flesse, en verpakkingskarton bymekaarmaak. Die skool wat […]
# Cycling: Four-time Tour de France winner Chris Froome has undergone surgery after sustaining multiple injuries in a training crash in southern France. The 40-year-old Briton did not sustain any head injuries, but suffered a fractured vertebrae, collapsed lung and five broken ribs. No other cyclists were involved in the crash. Froome is in the […]
# Climate change could push at least 5.9-million more children and young people in Latin America and the Caribbean into poverty by 2030, unless governments act now. This number could reach 17.9-million if countries do not meet their commitments to reduce greenhouse gas emissions. This is according to a report by the United Nations’ Economic […]
# Die Universiteit van Fort Hare Stigting bied vandag ‘n gholfdag en gala-aandete aan. Oudstudente, sakeleiers, afgevaardigeds van die regering en vriende van die universiteit sal dit bywoon om fondse in te samel om te help om geslagsgeweld te voorkom en ondersteuningsinisiatiewe te ondersteun. Die universiteit sê hy bly toegewy aan sy rol om ‘n […]
# Operasie Shanela in Sinoville en Pretoria-Moot het gister gesorg vir die inhegtenisneming van 377 verdagtes vir verskillende misdade. Dit sluit in moord, gewapende roof en verkragting. Die woordvoerder van die polisie, Johan van Dyk, sê 59 onwettige immigrante word ook aangehou en wag op hofverskyning en moontlike deportasie: