# Die DA in Tshwane sê die stad moet openbare beligting in die Marry Me-plakkerskamp in Soshanguve verbeter. DA-amptenare het die gesinne van slagoffers en lede van die gemeenskapspolisie-forum in Marry Me besoek waar inwoners vroeër vanjaar gewelddadig aangeval is terwyl hulle die gebied patrolleer het. Die DA se burgemeesterskandidaat vir die metro, Cilliers Brink, […]
# A total of 435 academics from universities across the country are calling on Higher Education minister, Buti Manamela, not to appoint an independent assessor at the University of Fort Hare in the Eastern Cape. The UFH council has rejected the minister’s plan, warning the assessor would duplicate existing investigations and risk unnecessary reputational harm […]
# Die Tshwane-metropolisie se taxi-eenheid het hierdie week tydens ʼn operasie in Pretoria-Sentraal 16 minibustaxi’s geskut weens verskeie oortredings van die Nasionale Wet op Padvervoer. Die metropolisie se woordvoerder, Puleng Motholo, sê in ʼn afsonderlike operasie het die eenheid wat oorlading beheer, 31 vragmotors in Akasia en Centurion geïnspekteer:
# Electric car company Tesla’s shareholders have approved a record-breaking pay package of more than 17-trillion-rand for CEO Elon Musk. This is the largest corporate pay award in history. More than 75-percent of shareholders voted in favour of this unprecedented package. The approved pay package will come in the form of 12 tranches of stock, […]
# Operasie Shanela het gister tot die in hegtenisneming van 328 verdagtes van verskillende oortredings in Atteridgeville en Laudium gelei. Die misdade sluit in moord, poging tot moord, verkragting en gewapende roof. Die woordvoerder van die polisie, Johan van Dyk, sê 34 ongedokumenteerde buitelanders is aangehou en aangekla van die oortreding van afdeling 49 van […]
# Health minister, Aaron Motsoaledi, has called for renewed commitment to Universal Health Coverage that is rooted in solidarity, equality & sustainability. He addressed the G20 Health Minister meeting in Polokwane, Limpopo, which is aiming to align global political leadership around equity, accountability, and resilient health systems. Motsoaledi warned against a pervasive threat of putting […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, die adjunk-minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala en Jozi My Jozi, onderteken vandag ‘n gedenkwaardige dokument vir die vernuwing van die omgewing van die Hooggeregshof in Johannesburg. Die woordvoerder van die departement, Terrence Manase, sê die mylpaalooreenkoms gaan sake aanpak soos geboue-onderhoud, veiligheid […]
# The EFF says it will march to the Constitutional Court later this month, to demand the release of the judgment on the review of Parliament’s decision to reject the Independent Panel Report on Phala Phala. The panel found that there was prima facie evidence of criminal activity in relation to the theft at president […]
# ActionSA veroordeel wat hy beskryf as die DA se poging om Tshwane-inwoners te mislei oor die metro se hantering van aangemelde gevalle van ingewandskoors. Die DA striem burgemeester Nasiphi Moya se stilte oor die uitbreking en sê dit ondermyn vertroue in die metro se vermoë om die situasie doeltreffend te bestuur. ActionSA sê die […]