# Die vakbond Numsa sê hy beskou die afleggings by die Ford Motormaatskappy as ʼn aanval op die werkersklas. Die maatskappy beplan om minstens 470 werkers af te lê by sy aanlegte in Pretoria en die Oos-Kaap om aan te pas by veranderende eise in die mark. Numsa-woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê die regering moet sy […]
# Die DA sê hy het die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Elektrisiteit en Energie, Queenie Mvana, gevra vir ʼn dringende hersiening van die skikkingsooreenkoms tussen Eskom en die energiereguleerder. Nersa het ‘n skikking van 54-miljard-rand met die kragvoorsiener buite die hof bereik ná foute in die berekening van tariewe. Kevin Mileham van die […]
# This year saw the UK’s hottest summer ever, which included four heatwaves. This is according to the Met Office. Britain’s summer months of June, July, and August saw a mean temperature this year of 16.10 degrees Celsius, which beats the record set in 2018 of 15.76 degrees Celsius. The Met Office’s Mark McCarthy says […]
# Johannesburg Water sê hy is bewus van die voortslepende waterprobleme in hoogliggende voorstede wat water deur die Kommando-stelsel kry. Die gebiede sluit Westbury, Sophiatown en Coronationville in. Johannesburg Water se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê tegnici probeer verskeie maniere om voorsiening geleidelik te verbeter en die stelsel ten beste te laat werk. Sy sê die […]
# Cosatu sê Suid-Afrika se ekonomiese krisis gaan vererger ná Amerika se instelling van handelstariewe van 30-persent. Die vakverbond sê hy is bekommerd oor die moontlikheid van aansienlike werksverliese as gevolg van hierdie tariewe op die land se uitvoere na die wêreld se grootste ekonomie. Cosatu-woordvoerder, Zanele Sabela, sê die verwoestende uitwerking van die tariewe […]
# Die GOOD-party sê die Wes-Kaap se werkloosheidsyfer lyk prysenswaardig op papier, maar die provinsie het die afgelope dekade konsekwent ‘n laer werkloosheidsyfer aangemeld as die res van Suid-Afrika. Volgens Statistieke SA se kwartaallikse arbeidsmagopname vir die tweede kwartaal vanjaar het die Wes-Kaap ‘n werkloosheidsyfer 21,1-persent, teenoor die landwye gemiddeld van 33,2-persent. Suzette Little van […]
# Die Vryheidsfront Plus veroordeel die wanbestuur van fondse by die Agentskap vir Administrasie van Regeringspensioene. Die agentskap bestuur aftreebates van sowat drie-duisend-miljard-rand van staatsamptenare en werkers van semi-staatsinstellings. Talle verkrygingskontrakte van die agentskap bevat moontlik onregmatighede van meer as 1,2-miljard-rand. Anton Alberts van die VF Plus sê die agentskap se vermeende wanbestuur van fondse […]
# A landslide has killed at least one-thousand people in the remote Marra Mountains in western Sudan. The landslide struck on Sunday after days of heavy rainfall, leaving only one survivor. The Sudan Liberation Movement/Army, which controls the area located in the Darfur region, has appealed to the United Nations and international aid agencies to […]
# Soccer: Reigning Premier League champions Liverpool have signed Alexander Isak from Newcastle in a British record of more than 290-million-rand transfer. The Swedish striker has penned a six-year deal at Anfield. Isak scored 23 Premier League goals for Newcastle last season and netted the winner in the Carabao Cup final victory over Liverpool at […]