# Die DA het kritiek uitgespreek teenoor die Departement van Indiensneming en Arbeid nadat dit bevestig is dat die kommissaris van die Werkloosheidversekeringsfonds, Teboho Maruping, 1,4-miljoen-rand ontvang het nadat hy meer as ‘n jaar gelede geskors is. Hy is in September verlede jaar geskors vir sy vermeende betrokkenheid by ‘n vyf-miljard-rand kontrak tussen Thuja Holdings […]
# Honderde unieke Cederbergse plekname gaan nou onthou word danksy die werk van die veteraan-kartograaf Peter Slingsby. Hy het pas sy boek bekendgestel: Cederberg – The Book, met sowat 500 name wat eers net in die omgangstaal bewaar is. Dit sluit name in soos Slangbosfontein, Vogelgesang en Jakkalskop. Slingsby sê name is noodsaaklik vir kulturele […]
# Die GOOD-party sê die Israelse regering se gebruik van verhongering as wapen, die vernietiging van burgerlike infrastruktuur en die teiken van hulpkonvooie is ‘n skending van internasionale wet. Nelson Mandela se kleinseun, Mandla Mandela, die Sweedse klimaatsaktivis Greta Thunberg en ander aktiviste was aan boord van ‘n konvooi van hulpskepe wat na Gaza op […]
# Die African Transformation Movement vra die Suid-Afrikaanse regering om onmiddellik die vrylating van Mandla Mandela en ander Suid-Afrikaanse aktiviste te bewerkstelling. Die Israelse Vloot het vaartuie op pad na Gaza onderskep en die aktiviste aan boord aangekeer, insluitend die Sweed Greta Thunberg. Die vaartuie met humanitêre hulp is deel van die Global Sumud-flottielje. ATM […]
# Nuwe laboratoriumnavorsing van die Universiteit Stellenbosch dui daarop dat rooibos die beweging van estrogeen in borskankerselle kan teenwerk. Estrogeen word dikwels beskryf as ‘n versneller van die groei van borskanker omdat baie borskankergewasse ontvangers het wat daarop reageer. ‘n Senior dosent in biochemie, Nicky Verhoog, sê omdat so baie vorms van borskankers sensitief is […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale regering se bygewerkte veiligheidsplan sit besliste, bewysgebaseerde programme uiteen om gemeenskappe veiliger te maak. Sommige van die nuwe programme sluit die stigting in van ʼn veiligheidsraad, die veiligheids-koördineringsentrum en tegnologiese vernuwing en uitbreiding. Thomas Walters van die DA sê die plan bevat ook wysigings aan die Wes-Kaapse […]
# Die GOOD-party sê hy ondersteun pogings waar munisipale verantwoordelikheid en betrokkenheid van die gemeenskap bevorder word, soos maniere om onwettige storting te pak en Kaapstad se openbare ruimtes skoon te hou. Anton Louw van die party sê die stad se jaarlikse lenteskoonmaak-veldtog is egter onsinnig gesien teen die agtergrond van sy strawwe skoonmaakheffing. Hy […]
# Rugby: Springbok prop Thomas du Toit is relishing his responsibilities within the national team. The 30-year-old has started the Boks’ last four Tests – against Australia in Cape Town, New Zealand in Auckland and Wellington, and Argentina in Durban last week. He has been replaced in the second half of the last three Tests […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy het ʼn amptelike klag by die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, ingedien oor wydverspreide magsmisbruik, wanadministrasie en growwe skending van arbeidsregte by Mpumalanga se Gesondheidsdepartement. ʼn Vakbondwoordvoerder, Nomfundo Mlangeni, sê hulle het berigte ontvang van onregmatige afdanking, heraanstelling en dat hospitale se uitvoerende hoofde en senior bestuurders by […]