# Die DA vra die Nasionale Vervolgingsgesag om streng op te tree teen ses gewese uitvoerende hoofde van die Passasierspooragentskap wat betrek word by onregmatige kontrakte van 2,8-miljard-rand wat tussen 2010 en 2019 aangegaan is. Volgens ʼn verslag van die Spesiale Ondersoekeenheid het hierdie persone kontrakte gesluit sonder om die regte verkrygingsprosesse te volg. Dit […]
# Die Stad Johannesburg stel van môre tot 19 Desember die 2025/26-boekjaar se aanvullende waardasierol oop vir openbare inspeksie. Inwoners en eienaars word aangemoedig om dit na te gaan en, indien nodig, beswaar te maak teen enige inskrywing wat volgens hulle verkeerd is. Die metro se woordvoerder, Nkosana Lekotjolo, sê volgens die Plaaslike Regering: Munisipale […]
# Die DA in Gauteng sê hy is gekant teen die aanstelling van die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, om toesig te hou oor die Departement van Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning. Die Ouditeur-generaal se bevindinge vir 2024/2025 toon dat dié departement 62-persent van sy beplande teikens bereik het, ten spyte daarvan dat 91-persent van […]
# Brothers, Siyabonga and Malusi Ndimande, accused of the murders of musician AKA Forbes and his friend Tebello Motsoane in Durban in 2023, are expected to be brought back to South Africa from Eswatini today, to stand trial. This comes after the government received the extradition order from Eswatini last week. The pair will join […]
# The US House of Representatives plans to vote on the Senate-passed short-term government funding bill as early as tomorrow, before president Donald Trump can sign it into effect. The bill, which will provide funding for some government agencies for the remainder of the fiscal year, was passed in a 60-40 vote in the Senate. Nearly […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, verwelkom die suksesvolle intelligensiegedrewe operasie wat gelei het tot beslaglegging op perlemoen van meer as drie-miljoen-rand in Kaapstad. Die operasie deur die Polisie se Operasie Lockdown en die honde-eenheid vir bedreigde spesies het afgekom om ʼn droogfasiliteit met ses-duisend-400 perlemoene. Die departementele woordvoerder, Thobile […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Arbeidsappèlhof se beslissing wat Eskom toelaat om ras bo meriete te stel wanneer individue in senior bestuursposisies aangestel word, ondermyn alle beginsels van bevoegdheid en harde werk. Die saak kom uit 2017 toe Eskom ʼn senior bestuurspos geadverteer het. Heloïse Denner van die VF Plus sê Alwyn Erasmus, wat […]
# Soccer: Bafana Bafana coach Hugo Broos says he is targeting a convincing win against Zambia, as he aims to improve their FIFA ranking. Saturday’s international friendly match in Gqeberha is part of South Africa’s preparations for the Africa Cup of Nations in Morocco, which begins next month. Bafana Bafana is in Group B with record […]
# Deputy president Paul Mashatile will reply to questions in the National Assembly this afternoon, in line with a constitutional mandate for Cabinet members. As the chairperson of the Government of National Unity Clearing House Mechanism, he will give an update on the recently adopted terms of reference and plans put in place to solve […]