# Seventeen South Africans who are stuck in the war-torn region of Donbas in eastern Ukraine were reportedly sent to Russia by Jacob Zuma’s MK Party. Last week, government received distress calls from the men, who had been lured to join mercenary forces under the pretext of lucrative employment contracts. According to News24, the men […]
# Rugby: Die Springbok-slot Lood de Jager verskyn vandag voor ‘n dissiplinêre paneel na sy omstrede permanente rooikaart teen Frankryk verlede naweek. Hy is net voor rustyd afgestuur nadat sy skouer die Franse heelagter Thomas Ramos se kop getref het, maar die Bokke het steeds ‘n oortuigende oorwinning van 32-17 behaal. Sommige kenners meen dit […]
# The Cape Winelands District Municipality’s Fire Services has made progress in containing the Cogmanskloof fire above Ashton and Montagu. The fire started in the veld above Zolani last Thursday afternoon, initially spreading into CapeNature-managed land on the mountain peaks. It then spread along the ridge and onto the Montagu side of the mountains. The […]
# Altesaam 291 verdagtes is die afgelope week in Kaapstad vasgetrek vir verskeie oortredings. Een was ʼn dronk bestuurder wat in FW de Klerk-boulevard teen ʼn verkeersvoertuig gebots het. Hy het ʼn vriend gebel om na die toneel te kom, maar dié was met sy aankoms ook dronk. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP […]
# Motorsport: Ferrari chairperson John Elkann has expressed disappointment at the team’s performance in the Sao Paulo Grand Prix in Brazil, saying Lewis Hamilton and Charles Leclerc need to talk less and focus on driving. Collisions for both drivers resulted in them not finishing the race on Sunday. The Scuderia are involved in a tense […]
# Die Stad Tshwane sê die Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg werk nie tans teen sy volle vermoë nie. Dit is weens die swak, troebel gehalte van onverwerkte water ná die onlangse swaar reën. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê volle produksie sal hervat sodra die watergehalte verbeter tot op ʼn aanvaarbare vlak waar dit gesuiwer kan word:
# Die DA in die Wes-Kaap sê die skooljaar is in die pylvak en leerders van graad R tot graad 11 begin hierdie week met eksamen. Matrieks is al byna drie weke besig met die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen en daar is nog sowat drie weke oor. Peter Johnson van die DA wens alle leerders die […]
# Rugby: Springbok assistant coach Tony Brown says they are not taking Italy lightly, as they are a dangerous side. Both teams are coming into Saturday’s clash in Turin with confidence, with South Africa beating France 32-17 and Italy seeing off Australia 26-19. Brown says the Italians pose a massive threat at the breakdown, and […]
# Die DA vra die Nasionale Vervolgingsgesag om streng op te tree teen ses gewese uitvoerende hoofde van die Passasierspooragentskap wat betrek word by onregmatige kontrakte van 2,8-miljard-rand wat tussen 2010 en 2019 aangegaan is. Volgens ʼn verslag van die Spesiale Ondersoekeenheid het hierdie persone kontrakte gesluit sonder om die regte verkrygingsprosesse te volg. Dit […]