# The Israeli Defence Force says it launched a wave of strikes on Iranian uranium centrifuge and missile production sites overnight. It says among the facilities targeted was a site for producing raw materials and components for assembling surface-to-air missiles, a centrifuge production facility, and an academy linked to the Revolutionary Guard Corps. Centrifuges are […]
# Die Universiteit van Pretoria se Javett-kunssentrum is tans besig om ʼn nuwe uitstalling met die titel One and the Many voor te berei. Die uitstalling bevat verskeie versamelings en groepe kunswerke wat maniere ondersoek waarop kunstenaars die verhouding tussen die individu en die gemeenskap uitbeeld. Die universiteit sê die tematiese rangskikkings sal nuwe verhoudings […]
# Die Stad Tshwane sê ʼn groot aantal maselgevalle onder kinders en grootmense uit veral streek een en ses is in laboratoriums bevestig. Masels is ʼn aansteeklike virussiekte wat deur hoes, nies of noue kontak met ʼn besmette persoon oorgedra word. Die simptome sluit in hoë koors, ʼn uitslag, hoes, loopneus en rooi oë. Die […]
# Die DA in Gauteng sê die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het ‘n hersiening van oormatige hospitaalsekuriteit gelas na die party se onthulling van buitensporige kostestyging. Die totale sekuriteitskoste het van 655-miljoen-rand in 2022 het gestyg tot 2,54-miljard-rand vanjaar. Jack Bloom van die DA sê die Tara Geestesgesondheidshospitaal se nuwe sekuriteitskontrak het 46 wagte […]
# Today is International Picnic Day, a chance to pack a picnic basket and eat out in the open air with friends or family. Although there are no records about the exact origin of this day, it is believed to date back to the end of the French Revolution and the Victorian Era. According to […]
# President Cyril Ramaphosa has appointed Defence and Military Veterans minister Angie Motshekga to serve as acting president. This is due to Ramaphosa’s absence while he participated in the G7 summit in Canada, and deputy president Paul Mashatile currently being on a working visit to Russia. The Presidency says Motshekga’s appointment is in accordance with […]
# ʼn Mylpaalsaak om olifante uit die Johannesburgse Dieretuin te bevry, het internasionale ondersteuning gekry. Die saak is gegrond op die veronderstelling dat die diere se aanhouding die Grondwet oortree, in besonder wat omgewingsregte betref. Regslui aan die Harvard-regsfakulteit in Amerika het as vriende van die hof by die saak aangesluit. Hulle stem saam dat die […]
# Benoemings vir die 2025 Best of Merafong-toekennings is nou oop vir die publiek. Die geleentheid vereer plaaslike sakeondernemings wat uitmuntende diens in Carletonville, Fochville en omliggende gebiede in Gauteng lewer. Die organiseerders sê die toekennings gee erkenning aan besighede wat uit hulle pad gaan om goeie diens te lewer en moedig andere aan om […]
# Die Stad Tshwane sê hulle het die diens en opgradering van brandbestrydingstoerusting in verskeie munisipale fasiliteite afgehandel, met ‘n spesifieke fokus op sentrums vir vroeë kinderontwikkeling in streke 3 en 6. Dit vorm deel van die metro se jaarlikse brandveiligheidsprogram. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die versterking van beroepsgesondheid- […]