# Die topkunstenaar van Afrika-fusion en wêreldklanke, Romeo Mputu, het in Suid-Afrika aangekom. Mputu is in die Demokratiese Republiek die Kongo gebore, maar het in Suid-Afrika grootgeword en woon nou in Amerika. Sy besoek val saam met die langverwagte uitreiking van sy jongste enkelsnit, Love on Distance. Die platemaatskappy Much Better BMK INC se woordvoerder, […]
# Die Stad Tshwane beplan vandag ʼn kragonderbreking van nege ure in die Rosslyn-nywerheidsgebied terwyl hy noodsaaklike instandhouding aan die Plessy-substasie doen. Die kragonderbreking duur van agtuur vanoggend tot vyfuur vanmiddag. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê tegnici sal ʼn reeks take uitvoer. Dit sluit in die diens en toetsing van mediumspanning-skakeltuig en olie-stroombrekers. […]
# Die DA in die Wes-Kaap het die bekendstelling van die provinsiale regering se Alternatiewe en Gemengde Finansieringsraamwerk verwelkom. Die raamwerk wil nuwe vorme van kapitaal vir infrastruktuur en dienslewering lok. Peter Johnson van die DA se sê die raamwerk sal die provinsie in staat stel om vennootskappe met instellings vir ontwikkelingsfinansiering, private beleggers, skenkers […]
# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê hy het vrae oor die Departement van Menslike Nedersettings se besluit om nóg vyfduisend-200 mense na ‘n stuk grond in Pienaarspoort te verskuif. Die grond is in 2020 aan 575 vloedslagoffers van Mamelodi toegeken. Lenor Janse van Rensburg van die VF Plus sê die verskuiwing van die vloedslagoffers […]
# US president Donald Trump has removed Mike Waltz from his post as national security adviser. Waltz has faced criticism since March, after acknowledging that he inadvertently added a journalist to a Signal group chat that shared sensitive information about US missile strikes. In a Truth Social post, Trump stated that he would nominate Waltz […]
# ActionSA sê hy is bekommerd oor die houding wat die Stad Johannesburg se uitvoerende gesag ingeneem het om ‘n oplossing te vind vir die metro se finansiële krisis. Die uitvoerende gesag soek befondsing van buitelandse banke, insluitend die Afrika-ontwikkelingsbank en die Internasionale Finansieringskorporasie. Elmari Atterbury van ActionSA sê die raad het in Januarie ‘n […]
# The US Justice Department is defending the Clean Air Act, a federal law authorising the Environmental Protection Agency to regulate air emissions. This comes as Hawaii and Michigan are planning legal action against fossil fuel companies for harm caused by the climate crisis. In return, the department has filed a lawsuit against Hawaii and Michigan, […]
# The South African Independent Power Producer Association says the review of 82 tariff codes for solar, wind and battery has arisen unexpectedly, with little clarity as to how tariffs will lead directly to localisation. The International Trade Administration Commission of South Africa is reviewing the codes, which include everything from solar panels and generators […]
# Die Stad Kaapstad het aan die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, geskryf en kommer uitgespreek oor die aansienlike tariewe wat Amerika wil instel op bote wat van Suid-Afrika ingevoer word. Volgens die nuwe tariefstruktuur van die Trump-era kan tariewe van tot 30-persent gehef word op bote uit verskeie lande. Die burgemeesterskomiteelid […]