# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap sê die strukturele integriteit van die Hugenote-tonnel is onaangeraak. Dit volg op ‘n busbrand binne die tonnel verlede Vrydagaand, wat tot die sluiting gelei het. Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, sê die aangewese ingenieurs- en instandhoudingspanne gaan voort om die omvang van die skade aan die tonnel en […]
# Die DA het die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, gekritiseer omdat hy nóg ‘n vergadering uitgestel het met inwoners van Coronationville, Selby en Marshalltown wat weke lank sonder water is. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA sê eienaars van fabrieke in Selby en Marshalltown is reeds nege weke sonder water en byna vierduisend mense kan […]
# United Nations Secretary General, António Guterres, says a permanent ceasefire in Gaza and a credible political process are essential to prevent further bloodshed and pave the way for peace. Today is the second anniversary of the Hamas-led terror attacks on southern Israel, which left one-thousand-200 people dead, while 251 were taken hostage. It is […]
# Business Leadership SA says the government must aggressively pursue alternative trade partnerships through BRICS and the African Continental Free Trade Agreement. This follows the expiry of the US preferential trade framework, the African Growth and Opportunity Act, on September 30th. However, Trade, Industry, and Competition minister Parks Tau has expressed confidence that a renewal […]
# Tshwane se onderburgemeester, Eugene Modise, sê onwettige waterverbindings plaas groot druk op die metro se waterinfrastruktuur en ontneem betalende inwoners billike toegang. Spanne het Maandag as deel van die spesiale diensleweringsoperasie onwettige waterverbindings in Mamelodi en Nelmapius ontkoppel. Modise sê hulle sal voortgaan om streng stappe te doen om die metro se hulpbronne te […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het kommer uitgespreek oor die Ouditeur-Generaal se bevindinge oor die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding se jaarlikse prestasieverslag vir 2024/2025. Die Ouditeur-Generaal, Tsakani Maluleke, het wesenlike wanvoorstellings in sleutelgebiede geïdentifiseer, insluitend beplanning, beleid en strategie, vaardigheidsontwikkeling, en Tegniese en Beroepsonderwys en -opleiding. Claude Naicker van die vakbond sê dit […]
# Die polisie het die afgelope week 15-duisend-350 vermeende misdadigers in hegtenis geneem as deel van landwye Shanela-operasies. Onder die arrestasies is 176 moordverdagtes en 155 vir poging tot moord. Die Oos-Kaap het die hoogste aantal moordarrestasies gesien, met 60, gevolg deur KwaZulu-Natal, met 43. Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê verbode goedere ter waarde van […]
# Die drukgroep SECTION27, wat die Teddy Bear-stigting verteenwoordig, het die Hooggeregshof in Pretoria genader met ‘n aansoek vir ‘n bevel teen verskeie departemente om die Nasionale Kinderbeskermingsregister op datum te hou en te implementeer. Die aansoek spruit uit ‘n saak in 2022 waarin ‘n leerder by ‘n skool in Noordwes deur ‘n opsigter verkrag […]
# ‘n Nagraadse bibliotekaris aan die Durban Universiteit vir Tegnologie, Nonsikelelo Patricia Badenhorst, is deur die Biblioteek- en Inligtingsvereniging van Suid-Afrika aangewys as Navorsingsondersteuningsbibliotekaris van die Jaar. Dié gesogte toekenning erken bibliotekarisse wat uit hul pad gaan vir navorsingsondersteuning, die bemagtiging van navorsers, die kuratering van kennis en die integrasie van innovasie in akademiese biblioteekdienste. […]