# Die Stad Kaapstad in samewerking met die Kaapse Dierewelstandforum gaan ʼn massa-sterilisasie van stapel stuur. Die projek wat die afgelope 12 jaar deur die metro befonds word, vind plaas in gebiede soos Ravensmead, Elsiesrivier en Bellville-Suid. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê sedert 2013 is 17-duisend-876 diere gesteriliseer teen ʼn koste […]
# Tennis: American Taylor Fritz has set up a semifinal showdown with compatriot Ben Shelton at the Canadian Open in Toronto. The second seed defeated Andrey Rublev of Russia, 6-3, 7-6, while Shelton beat Australia’s Alex de Minaur, 6-3, 6-4. Top seed Germany’s Alexander Zverev will face Russia’s Karen Khachanov in the other semifinal. In […]
# Rhodes Universiteit sê ‘n student in Joernalistiek- en Mediastudies, Asenathi Ngqobe, se verhaal is ‘n bewys dat iemand met passie en doelgerigtheid ‘n suksesvolle handelsmerk kan bou en ‘n katalisator vir verandering kan word. Sy het haar florerende veeboerdery befonds met winste uit haar gewilde vlegsalon in Makhanda, Braids by SESE. Ngqobe bestuur die […]
# An investigation has revealed how suspended Independent Development Trust CEO, Tebogo Malaka, and the entity’s spokesperson, Phasha Makgolane, offered Dail Maverick journalist, Pieter-Louis Myburgh, a 60-thousand-rand bribe to bury an ongoing investigation. The probe involves Malaka’s property dealings and her alleged ties to an IDT contractor. Myburgh says he met Malaka and Makgolane at […]
# Die bekroonde digter en bekende skrywer, professor Kobus Moolman, sê sy liefde en waardering vir die geskrewe woord het as tiener op hoërskool begin. Die 61-jarige, wat sedert 2016 aan die Universiteit van Wes-Kaapland doseer, lewer vanaand sy intreerede. Sy lesing sal delf in die manier waarop hy onderrig gee in die skryf van […]
# Gauteng se LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê haar departement is steeds verbind tot die voorkoming van die verdere verspreiding van masels deur billike toegang tot roetine- en veldtoggebaseerde inentingsdienste. Die massa-inentingsveldtog teen masels en Duitse masels teiken meer as vier-miljoen kinders in Gauteng en duur tot 12 September. Die departement se […]
# Die Universiteit van Pretoria sê die Hatfield-kampus se lelie-dam wat in 1960 gebou is, het sedertdien ’n plek van vrede en bron van inspirasie geword waar voornemende kunstenaars kan skets en verf. Die dammetjie is geïnspireer deur die Franse impressionis, Claude Monet, se bekende reeks skilderye van ’n Japannese brug en ’n verskeidenheid lelies. […]
# Die Stad Tshwane sê Amcorweg in Centurion is ná ‘n drie jaar lange sluiting vir herstelwerk uiteindelik weer oop. Die pad is in April 2022 weens ‘n groot sinkgat gesluit. Geologiese ondersoeke is in Augustus 2023 afgehandel, en herstelwerk het amptelik in Mei vanjaar begin. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, […]
# Die DA in die KwaZulu-Natalse wetgewer verwelkom die verkiesing van sy lid, Imran Keeka, as eerste bykomende lid van die Statebond Parlementêre Vereniging se KZN-tak. Die vereniging ondersteun en bevorder demokrasie, goeie regering en menseregte in Statebondslande deur samewerking en deel van kennis onder sy parlementslede en wetgewers. Die DA sê Keeka se enorme institusionele […]