# Die Stad Kaapstad sê hy bly verbind om klein, medium en mikro-ondernemings te bemagtig omdat dit ʼn belangrike bron vir ekonomiese groei en werkskepping is. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, het onlangs deelgeneem aan geleenthede wat gemik is op die vermoëns en marktoegang van plaaslike entrepreneurs. Vos sê volgens navorsing deur die […]
# Rugby: Wallabies coach Joe Schmidt has named a 35-player squad for the two-Test tour of South Africa to begin the Rugby Championship. Tane Edmed and Lukhan Salakaia-Loto are among the new additions. Nic White has put his retirement on hold to replace regular scrumhalf Jake Gordon, who is injured. Josh Flook and John Nasser […]
# The European Commission says it wants the Global Plastics Treaty to cover the entire lifecycle of plastic, from production to disposal. Delegates from over 100 countries are in Geneva, Switzerland, this week negotiating on a legally binding treaty to curb plastic pollution. Global plastic production has reached 400-million tons per year; however, only nine-percent […]
# Die DA gaan Saterdag Vrouedag vier met ʼn optog in Gugulethu, Kaapstad. Die party sê die optog gaan aandag vestig op die polisie se DNS-agterstand wat landwyd geregtigheid vir geslagsgeweldslagoffers belemmer. Die agterstand by die SAPD se laboratorium vir forensiese wetenskap is meer as 140-duisend DNS-toetse. Die oorsake van die probleem sluit in dienskontrakte vir […]
# Die GOOD-party het ‘n mosie van wantroue teen die Stad Kaapstad se speaker, Felicity Purchase. ingedien. Jonathan Cupido van die party sê verskeie voorvalle het dit baie duidelik gemaak dat Purchase nie bekwaam is om die raad te lei nie. Hy sê haar herhaalde versuim om die integriteit van die raadsproses en orde te […]
# ʼn Doktorsgraad-student in Farmaseutiese Wetenskap aan die Tshwane Universiteit vir Tegnologie, Rethabile Moshoeshoe-Molapisane, word erken vir haar bydrae tot openbare gesondheidsbeleid en voetsoolvlak-voorspraak. TUT sê haar baanbreker-navorsing oor substandaard en nagemaakte medisyne beïnvloed nasionale gesondheidsregulasies. Haar werk aan ondersteuning vir outisme in township-gemeenskappe bring hoop en opvoeding vir gesinne. Moshoeshoe-Molapisane is onlangs benoem as […]
# Die GOOD-party sê dis ‘n pynlike feit dat Suid-Afrika na drie dekades van demokrasie steeds op rasse- en etniese gebied verdeel is. Die Open Chats Podcast is op TikTok versprei waarin die aanbieders in ‘n episode die bruin gemeenskap aanstootlik stereotipeer. Die aanbieders het verskoning gevra vir hul opmerkings. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het die amptelike opening van twee hipermoderne skole in KwaZulu-Natal verwelkom. Die skole is deel van die provinsie se voortgesette verbintenis om gehalte-opvoeding en moderne infrastruktuur te verskaf. Die woordvoerder van die vakbond, Claude Naicker, sê opvoeding gee stukrag aan ekonomiese groei, bevorder maatskaplike vooruitgang en verlig armoede en ongelykheid. […]
# The United Nations Human Rights Office says attacks on civilians by the M23 are continuing in the Democratic Republic of Congo, despite a ceasefire signed in June. At least 319 civilians were killed by M23 fighters, aided by members of the Rwanda Defence Force, between 9 and 21 July in North Kivu province. UN […]