# Die ANC Vroueliga het die DA se aankondiging van Helen Zille as burgemeesterskandidaat vir Johannesburg voor volgende jaar se plaaslike regeringverkiesings kritiseer as agterbaks en skynheilig. Zille, wat die voorsitter is van die party se federale raad, het beloof om die metro te red met haar ondervinding as burgemeester van die Stad Kaapstad en […]
# ‘n Doktorale student in Landbou-ekonomie en Kunsmatige Intelligensie aan die Universiteit Stellenbosch, Luther Chipembere, is onlangs aangewys as die 2025 Suid-Afrikaanse FameLab-kampioen. FameLab word beskou as een van die grootste wetenskapkommunikasie en openbare spraakkompetisies in die wêreld en bied ‘n platform vir jong opkomende wetenskaplikes om gehore oor hul werk toe te spreek. Chipembere […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het bevestig kragvoorsiening by die Weskoppies Psigiatriese Hospitaal in Tshwane is herstel. ʼn Kragonderbreking weens diefstal en vandalisme aan elektrisiteitsinfrastruktuur het talle gebiede vir meer as ʼn week sonder krag gelaat. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die fasiliteit het noodmaatreëls ingestel en sedert verlede Donderdag rugsteun-kragopwekkers gebruik:
# The Madlanga Commission is today set to hear testimony from an official of the South African Police Service legal division, on the legislative framework governing SAPS. The official will be the third witness following the appearances of KwaZulu-Natal Police Commissioner, Nhlanhla Mkwanazi, and National Police Commissioner, Fannie Masemola. The testimonies heard by the commission […]
# Die Vryheidsfront Plus het die Ekurhuleni-munisipaliteit se instel van ‘n vasgestelde elektrisiteitsprys, wat oor die volgende vyf jaar geleidelik toegepas sal word, veroordeel. Inwoners, veral in Tembisa, is ontevrede met die vasgestelde elektrisiteitsprys van 126-rand. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus sê hierdie basiese prys is onregverdig en maak nie voorsiening vir […]
# Patriotic Alliance leader Gayton McKenzie has threatened to withdraw his party from the government of national unity, including from the ANC-run coalition government in the City of Johannesburg. This is over Johannesburg mayor Dada Morero’s failure to immediately reinstate Kenny Kunene as mayoral committee member for Transport. The PA deputy leader was cleared of any wrongdoing […]
# Die Universiteit van Pretoria, deur sy Departement van Institusionele Bevordering, loof sy vennootskap met die programmatuur-firma, PowerFleet. Sedert die begin van die vennootskap in 2018, het PowerFleet 204 studente met beurse ondersteun en tot dusver 11,4-miljard-rand belê. Die universiteit sê die firma se voortgesette verbintenis verlig die finansiële las op baie studente en laat […]
# Die DA in Noordwes, het die verandering en ontwikkeling van die Olimpiapark Stadion in Rustenburg verwelkom en gesê die opgradering hou voordele vir die inwoners in. Joe McGluwa van die party sê plaaslike sokkerspanne sal nou toegang tot die stadion hê en dit sal sokkerontwikkeling ‘n hupstoot gee en jong talent ontwikkel. Hy sê […]
# President Cyril Ramaphosa says he is optimistic that South Africa will reach a beneficial trade deal with America. US president Donald Trump imposed a 30-percent tariff on South African exports last month, after Pretoria failed to reach a trade deal with Washington before the first August deadline. Government has since offered a proposal for a […]