# Die Vereniging vir Staatsamptenare sê hulle is bekommerd oor die vlak van roekeloosheid, misdadigheid en gebrek aan behoorlike bestuur by die Staatspensioenagentskap. Die vereniging sê hulle is bewus van opdragte wat uitgereik word vir die vooruitbetaling van 11,9-miljoen-rand vir die verkryging van dienste, terwyl die agentskap tans geen wetlike verpligting het om so ‘n […]
# Die Alexforbes Battle Boards nasionale aanlyn skaaktoernooi was ʼn reusesukses met Curro Durbanville Hoërskool in die Wes-Kaap wat as nasionale kampioene gekroon is. Sestien skole het vanjaar na die nasionale ronde deurgedring met 224 aanlyn kragmetings die laaste naweek. Paarl Boys High in die Wes-Kaap was tweede en Queens College Boys High School in die Oos-Kaap derde. Alexforbes […]
# Die GOOD-party in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op die Stellenbosch-munisipaliteit om dringend aandag te gee aan infrastruktuuropgraderings in Rustenbergstraat, Idasvallei wat lank reeds uitstaande is. Dit volg na ‘n ernstige rioolstorting wat die gesondheid en veiligheid van ‘n gesin in gevaar gestel het. Marius van Stade van GOOD sê die Rustenbergstraat rioolpyp verstop […]
# Die landbou-organisasie, TLU SA, sê die landbousektor word bedreig deur die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op die Ontwikkeling van Minerale Hulpbronne. Die wetsontwerp se doel is om belangrike regulatoriese gapings aan te spreek, lisensiëringsprosesse te vereenvoudig en billike verspreiding van mynvoordele te verseker. Bennie van Zyl van TLU SA sê die wyer toekenning van kleinskaalse en […]
# Die DA in Gauteng doen ‘n beroep op premier Panyaza Lesufi om alle hostelle in die provinsie in lewensvatbare gesinseenhede te omskep ingevolge die hostelherontwikkelingsprogram. Die party het onlangs ‘n oorsigbesoek aan die Khutsong-hostel gebring wat die tuiste is van ongeveer een-duisend-500 inwoners. Mervyn Cirota van die DA sê die hostel se vensters is […]
# Die MK-party doen ʼn beroep dat Gayton McKenzie as minister van Sport, Kuns en Kultuur verwyder word. Plasings op sosiale media van meer as ʼn dekade gelede word aangehaal waarin McKenzie na bewering neerhalend van swart mense praat. Die minister hou vol die rassistiese plasings is met kunsmatige intelligensie geskep en nie sy eie […]
# Judges Matter says Chief Justice Mandisa Maya’s new Sexual Harassment Policy for the judiciary is a step towards safer courts. According to the new policy, there will be zero tolerance for sexual harassment, with accountability ensured through disciplinary action, a safe workplace and a confidential, fair and retaliation-protected reporting system. Judges Matter says the […]
# The United Nations Secretary General, António Guterres, has condemned the killing of six journalists in Gaza. Five Al Jazeera journalists, including correspondent Anas al-Sharif, were killed in an Israeli air strike on Sunday. Two others were killed, including a freelance journalist. Israel’s military said it targeted Sharif, alleging he had served as the head […]
# Doctors Without Borders says it is concerned by the persistent and systematic physical blocking of non-South Africans from accessing healthcare, particularly in Gauteng and KwaZulu-Natal. In recent months, members of Operation Dudula have been blocking healthcare services to foreign nationals at state facilities. Doctors Without Borders’ Claire Waterhouse told Newzroom Afrika that anti-migrant groups […]