# Die Stad Tshwane sê hy werk met Rand Water saam om die watertoevoer na Ga-Rankuwa, Klipgat, Winterveld en omliggende gebiede te herstel. Wateronderbrekings in die gebiede kom voor weens ‘n tegniese fout in die toevoerstelsel. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê watertenkwaens sal tydelike verligting aan die betrokke gebiede bied totdat die toevoer […]
# Die Stad Johannesburg sê hy is verbind tot die ondersteuning van kleinsakendernemings en informele handelaars terwyl hy ‘n billike, veilige en inklusiewe handelsomgewing verseker. Die metro het die registrasie, aansoeke en die uitreiking van informele handelspermitte in die metro hervat. Die metro se woordvoerder, Virgil James, sê handelaars sal ‘n maandelikse huurfooi moet betaal […]
# Johannesburg Water het met Wits Enterprise saamgespan om ‘n projek van stapel te stuur om toegang tot betroubare watervoorsiening in informele nedersettings te verbeter deur ondergrondse waterbronne te benut. Die eerste fase is op nege informele nedersettings regoor die diep suide van die metro gemik, waartydens hulle boorgate gaan sink en plaaslike waterverspreidingspunte gaan […]
# The South African Wind Energy Association says the scaling of wind energy lies not only in technology or investment appetite, but in the capacity of the national transmission grid as the backbone of the country’s power system. Private sector investment in renewable energy projects is projected to reach 132-billion-rand by 2030 in South Africa. […]
# Die goudpryse het gister vir die eerste keer deur die vlak van vier-duisend dollar gebreek, met beleggers wat ‘n veilige hawe soek teen ‘n swakker dollar, geopolitieke wisselvalligheid, ekonomiese onsekerheid en hardnekkige inflasie. Dit volg na die Amerikaanse dollar-indeks met tien persent gedaal het en president Donald Trump die wêreldhandelstelsel laat wankel en die […]
# Sakeliga sê hy gaan die Internasionale Lugdienste-raad se onwettige instelling van vereistes van swart ekonomiese bemagtiging vir internasionale lugdienslisensies in die hof teenstaan. Dit volg op ‘n vorige oorwinning oor soortgelyke vereistes vir plaaslike lugdiensverskaffers. Sakeliga se uitvoerende hoof, Piet le Roux, sê as reguleerder vir internasionale lugdienste hou die IASC se eise ernstige […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christen-forum vra die Konstitusionele Hof om die heraanstelling van die voorsitter van die Kommissie vir die Bevordering van die Regte van Kulturele, Godsdienstige en Taalgemeenskappe, Thoko Mkhwanazi-Xaluva, as onwettig te verklaar. Die president van die forum, Marothi Mashashane, sê Mkhwanazi-Xaluva het ‘n volle termyn van vyf jaar gedien. Mashashane sê dit […]
# Cricket: England recorded their second win in the Women’s World Cup, securing a hard-fought four-wicket victory over Bangladesh in Guwahati to move to the top of the standings. Sophie Ecclestone took three wickets as Bangladesh were bowled out for 178. Heather Knight then scored an unbeaten 79 and shared a 75-run partnership with Charlie […]
# Die GOOD-party sê as Suid-Afrika ‘n grondwetlike demokrasie wil bly wat deur die oppergesag van die wet regeer word, moet diegene wat betrokke is by die ondermyning van staatsinstellings die volle gevolge van hul optrede dra. Die Madlanga-kommissie het ‘n Reël 3-kennisgewing uitgereik wat die omstrede sakeman van Noordwes, Brown Mogotsi, formeel in kennis […]