# RISE Mzansi sê die DA se mosie van wantroue in Gautengse premier, Panyaza Lesufi, is opportunisties, roekeloos en onverantwoordelik. Die DA het Lesufi beskuldig van swak dienslewering, geen werkskepping of die voorsiening van veiligheid of bevordering van ekonomiese geleenthede nie. RISE Mzansi se nasionale voorsitter, Vuyiswa Ramokgopa, sê die party weier om met mense […]
# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie sê hy veroordeel wat hy noem die vals en opruiende bewerings van Amerika se president, Donald Trump, en minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio. Volgens berigte sê Trump en Rubio Afrikaners is slagoffers van volksmoord en hul grond en plase word onwettig afgeneem. Sadou se woordvoerder, Nomusa Cembi, sê hulle […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel die meeste dele van die land gaan hierdie naweek uiterste weer beleef. Dis weens ‘n intense weerstelsel en ‘n laedruk afsnystelsel wat die land na verwagting van Saterdag tot Maandag sal beïnvloed. Die woordvoerder van die weerdiens, André Fourie, sê ‘n geel vlak vier waarskuwing is in KwaZulu-Natal uitgereik met […]
# The Office of the Chief Justice says the interim gag order imposed on Open Secrets was a standard and proportionate measure to preserve the status quo until all arguments can be properly heard and considered. The order stems from a case brought by the armoured vehicle manufacturer, Integrated Convoy Protection. Campaign for Free Expression’s Nicole […]
# President Cyril Ramaphosa neem vandag deel aan die CEO-City Cleanup-program in Kliptown, Johannesburg. Die program verenig instellings en belangrike uitvoerende hoofde van die metro om stedelike vernuwing te bevorder, dienslewering te verbeter en waardigheid in sekere buurte te herstel. Die metro-woordvoerder, Virgil James, sê CEO-City Cleanup is die eerste sentrale projek onder die vennootskapmodel:
# Die GOOD-party sê die DA-leier, John Steenhuisen, moet verduidelik waarom Willie Aucamp se aanstelling as minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing die land se integriteit eerder as sy party se integriteit dien. Op Steenhuisen se versoek het president Cyril Ramaphosa Woensdag minister Dion George met Aucamp vervang. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê […]
# The Border Management Authority says the 153 Palestinians who travelled to South Africa as asylum seekers are eligible for 90-day visa-exempt travel to the country. The refugees were stuck at OR Tambo International Airport for 12-hours yesterday after they were initially denied entry for not having the customary departure stamps in their passports. They […]
# Israel has confirmed that the Palestinian militant group Hamas has returned the remains of another hostage. If the latest body is confirmed to be a hostage following an identification process, it would mean 25 out of 28 deceased hostages have been handed over to Israel under the first phase of the ceasefire agreement. Hamas […]
# Soccer: Nigeria is through to the 2026 World Cup African playoffs final, following a 4-1 win over Gabon in extra time. The Super Eagles will face the Democratic Republic of Congo in Sunday’s final, after the Leopards beat Cameroon 1-0. The winner of the final will advance to the inter-confederation playoffs in Mexico in […]