# Die polisie in Gauteng monitor die gebied rondom Pharoe Park in Germiston, Ekurhuleni, na gister se betoging teen uitsettings. Inwoners het die ingange na strate met rommel en brandende bande versper in ‘n poging om te verhoed dat amptenare hulle uitsit. ‘n Polisiewoordvoerder, Thabiso Makgato, sê hulle voer ‘n uitsettingshofbevel uit om onwettige bewoners […]
# The White House has described US president Donald Trump’s meeting with his Russian counterpart, Vladimir Putin, in Alaska on Friday as a listening session. Russia has indicated it was prepared to consider a ceasefire with Ukraine, in exchange for Kyiv withdrawing from the parts of Donbas it still controlled. Ukrainian president Volodymyr Zelensky has […]
# ActionSA-leiers, onder leiding van president Herman Mashaba, bring vandag ‘n oorsigbesoek aan fasiliteite en infrastruktuur regoor Tshwane. Die party sê die huidige administrasie het ‘n metro op die rand van ineenstorting geërf, met finansies in wanorde, verwaarloosde townships, en die vorige koalisie se meerderheidsparty het eerder op politiekery gefokus as op die vervulling van […]
# Die Stad Johannesburg se energie-nutsdiens, City Power, bied vandag die toekenningsgeleentheid aan vir energiedoeltreffendheid en aanvraagbestuur by skole. Dit volg na die kompetisie vir energiedoeltreffende skole wat leerders aanmoedig om aktief deel te neem aan die dinamiese wêreld van energiedoeltreffendheid en hernubare bronne. Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, lei die geleentheid. City Power se […]
# Die Stad Kaapstad se energiespanne het meer as nege-duisend-800 straatligte in Julie herstel, uit ‘n totaal van ongeveer 35-duisend elektrisiteitsverwante diensversoeke. Die meeste straatligherstelwerk is in Parow, Goodwood, Mitchells Plain, Gugulethu, Wynberg en Muizenberg gedoen met meer as sewe-duisend-200 gekombineerde gevalle. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê die grootste oorsaak van stukkende straatligte […]
# SANParke sê sy jaarlikse Nasionale Parkeweek is ‘n suksesvolle veldtog wat opvoeding en bewustheid oor die land se inklusiewe benadering tot bewaring verskaf. SANParke gaan volgende maand weer gratis toegang tot die meeste van sy 21 nasionale parke bied. Dit gaan ook gebruik word om ‘n gevoel van trots in die land se natuur-, […]
# Die DA sê die Departement van Binnelandse Sake se plan om slim ID- en paspoort-aansoeke in die komende maande op die bankapps van Capitec Bank, FNB en Standard Bank beskikbaar te stel, sal ‘n omwenteling wees. Tot dusver was slim ID- en paspoortdienste slegs by 30 takke beskikbaar, versprei oor vyf verskillende banke. Adrian […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya has vowed to comply with a court judgment ordering the metro to fix the Tshwane Fresh Produce Market and provide it with municipal services. The Gauteng High Court found the metro had failed to comply with a court order handed down in October 2022, relating to Tshwane’s responsibility to maintain […]
# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die provinsiale Departement van Onderwys se besluit om die tegniese onderrig-kurrikulum na meer skole uit te brei. Die kurrikulum bied leerders praktiese beroepsopleiding wat hulle beter voorberei vir die arbeidsmark, verdere studies en entrepreneurskap. Leon van Wyk van die DA sê daar is tans sewe-duisend-676 leerders wat tegniese […]