# The South African Social Security Agency has dismissed four officials from its Limpopo division after they were found guilty of being involved in a 33-million-rand social grant fraud scheme. An internal investigation found the officials had manipulated the social grants system while working with syndicates outside the agency. SASSA says the officials appealed the […]
# The South African Police Service has condemned the recent surge in politically motivated killings, ahead of the November local government elections. Over 15 politically motivated assassinations have been recorded in the country so far this year. Among those killed are two MK Party members, a DA by-election candidate, an ANC ward councillor, and the […]
# Gauteng se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Jacob Mamabolo, het Mogale City geloof vir die goeie vordering met versterking van finansiële bestuur en beter oudit-uitslae. Mogale City is een van slegs twee munisipaliteite in die provinsie wat die 2026/2027-boekjaar afskop met ʼn openingsaldo van nul wat ongemagtigde, onregmatige, vrugtelose en verkwistende uitgawes […]
# Die DA het die Departement van Binnelandse Sake se mylpaal geloof waar meer as 400-duisend aansoeke vir slim-ID’s deur sy nuwe Digitale Vennootskapmodel met die banksektor verwerk is. Absa het nou aangesluit by banke soos Capitec, Standard Bank en First National Bank, wat Suid-Afrikaners toegang gee tot slim-ID-dienste by ʼn landwye netwerk van 296 […]
# Motorsport: Reigning Formula One world champion, Lando Norris, will take a ten-place grid penalty at the Belgian Grand Prix after exceeding the permitted number of power unit allocations. His McLaren will be fitted with a new power unit, his fourth this season, which is one more than is permitted without penalty. Norris will start […]
# Die Tshwane Mark het ‘n rekordvlak van infrastruktuurbelegging in die 2025/2026 boekjaar behaal deur 99,7-persent van sy 13-miljoen-rand kapitale begroting te bestee. Tussen die eerste Julie 2025 en 30 Junie vanjaar, het die mark 12,9-miljoen-rand van sy toegekende uitgawebegroting bestee. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê belegging in die […]
# Die vakverbond Cosatu sê werkgewers wat versuim het om bydraes aan pensioenfondse oor te betaal, moet aangekla en vervolg word weens diefstal, bedrog en korrupsie, en beskryf dit as massa-plundery. Volgens die jongste verslag van die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor was 16-duisend-556 werkgewers teen die einde van Februarie hieraan skuldig. Cosatu-woordvoerder, Zanele Sabela, […]
# Die Stad Johannesburg het ‘n hofbevel verkry in die Gautengse Hooggeregshof teen die Goldenrod-groep, eienaars van Marble Towers in die middestad. Dit spruit voort uit bewerings dat onwettige handel voortgaan ten spyte van ʼn vorige hofbevel waarvolgens die eienaar die gebou moet beveilig. Die burgemeester se woordvoerder, Khathutshelo Mulaudzi, sê volgens die hofbevel mag […]
# United Africans Transformation sê geen president mag toegelaat word om grondwetlike parlementêre werk eenvoudig op te skort net omdat aanspreeklikheid polities ongemaklik geword het nie. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het dié week betoë aangehoor in president Cyril Ramaphosa se interdikaansoek waarin hy probeer om die ampsklagproses teen hom te vertraag. Uitspraak is voorbehou. UAT sê […]