# Die DA-leier John Steenhuisen het hulde gebring aan die party se voormalige leier in KwaZulu-Natal, Roger Burrows. Hy beskryf hom as die persoon met wie hy in die openbare lewe die beste kon identifiseer. Burrows is na ʼn lang siekbed oorlede. Hy was parlementslid, lid van die KwaZulu-Natalse wetgewer en ʼn lid van die […]
# Operasie Shanela het gelei tot die inhegtenisneming van 362 verdagtes in Mamelodi-Wes en -Oos in Tshwane. Hulle is aangekeer vir onder meer moord, poging tot moord, gewapende roof en verkragting. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê 43 ongedokumenteerde buitelanders is aangekeer en sal aan die owerhede oorhandig word om gedeporteer te word:
# Global Airways says it followed all protocols before landing at OR Tambo International Airport in Gauteng with 153 Palestinians seeking refugee status in South Africa. The group was stranded for 12-hours yesterday after being denied entry for not having exit stamps on their passports or visas. They were allowed to disembark after Gift of […]
# Die Stad Tshwane is bekommerd oor die voortgesette onwettige besetting van grond wat bedoel is vir die ontwikkeling van nuwe en die uitbreiding van bestaande begraafplase. Die metro se departement van Omgewing en Landboubestuur ding nou mee om grond met ander gebruike weens die groeiende bevolking weens migrasie na Tshwane. Die woordvoerder van die […]
# Jeff Bezos’ Blue Origin has successfully launched its New Glenn rocket with two NASA spacecraft on board, destined for Mars. The ESCAPADE mission is the first coordinated multi-spacecraft orbital science mission to the red planet. The mission’s lead scientist, Rob Lillis, says the twin Escapade orbiters will spend a year near Earth before using a […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale polisiediens wat weier om befondsing vir die instel van leefstyloudits te aanvaar, wek kommer. Dit volg na drie jaar van korrespondensie, opvolge en formele versoeke van die provinsiale regering. Benedicta van Minnen van die DA sê wanneer die integriteit van ‘n diens wat inwoners beskerm en […]
# Die vakbondvereniging Saftu doen ‘n beroep op die Nasionale Tesourie om die nuwe drie-persent inflasieteiken te skrap en nuwe demokratiese dialoog te begin om ‘n volledige werknemergerigte makro-ekonomiese raamwerk saam te stel. Die Tesourie sê die laer inflasie stel die land gelyk aan die beste praktyke internasionaal. Asiwe Dyani van Saftu, sê Suid-Afrika kan […]
# Cricket: Proteas fast bowler Kagiso Rabada has been ruled out of the first Test against India at Eden Gardens in Kolkata due to injury. He hurt his rib at training in the lead-up to the contest, which got underway this morning. Corbin Bosch is his replacement. India opted for four spinners in their lineup. Proteas […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is ontsteld oor die toestand by die Departement van Indiensneming en Arbeid wat ʼn vakaturekoers van 44-persent het. Volgens ʼn onlangse verslag is daar sowat drie-duisend-924 vakante poste. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naicker, sê die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, moet dadelik en beslissend optree en voorkeur […]