# A well-known guest house owner from East-London, 65 year old Karen Carter was found lying near her car with stab wounds by her friend, in the village of Trémolat in the Dordogne region of France, last Tuesday. Mrs Carter’s husband, Alan, who is in South Africa, said she was such a decent, lovely person, […]
# Die liggaam van ‘n bekende gastehuiseienaar van Oos-Londen, die 65-jarige Karen Carter, is Dinsdag deur ‘n vriendin met steekwonde buite haar huis in Trémolat in die Dordogne-streek van Frankryk gevind. Carter se man, Alan, wat in Suid-Afrika is, het namens die familie hul skok oor haar moord uitgespreek en gesê Karen was ‘n lieflike […]
# Soccer: Kaizer Chiefs coach Nasreddine Nabiduring was left disappointed after his side failed to defend an early lead in the 2-1 defeat against Orlando Pirates in their Soweto derby yesterday at a packed FNB Stadium. Glody Lilepo gave Amakhosi the perfect start to the match when he put them in the lead in as […]
# Sokker: Kaizer Chiefs se-afrigter Nasreddine Nabiduring is teleurgesteld nadat sy span nie ‘n vroeë voorsprong kon verdedig nie in gister se nederlaag van 2-1-teen Orlando Pirates in hul Soweto-derby in ‘n volgepakte FNB-stadion. Glody Lilepo het die Amakhosi in ‘n perfekte begin van die wedstryd reeds in die tweede minuut laat voorloop, maar doele […]
# Krieket: Suid-Afrika se snelbouler Kagiso Rabada sê hy dien ‘n voorlopige skorsing uit nadat hy nie ‘n toets vir verbode middels geslaag het nie. Die 29-jarige Rabada is van die Indiese Premierliga af terug huis toe nadat hy vroeg April vir die Gujarat Titans gespeel het. Hy het bevestig hy het positief getoets vir […]
# Cricket: South Africa’s fast bowler Kagiso Rabada says he is serving a provisional suspension for failing a drugs test. The 29-year-old returned home from the Indian Premier League where he was playing for Gujarat Titans at the start of last month. He has now confirmed that he tested positive for the use of a […]