# Germany called on the Israeli government to stop the construction of settlements in the West Bank. This comes as Israel’s far-right Finance minister, Bezalel Smotrich, said work would start on a plan for thousands of homes that would divide the Palestinian territory. Germany’s Foreign Ministry says in a statement it rejects the Israeli government’s […]
# Atletiek: Die Amerikaanse Olimpiese medaljewenner, Fred Kerley, is voorlopig geskors omdat hy na bewering opkikkertoetse misgeloop het. Volgens die kode van die Wêreldagentskap teen Opkikkergebruik mag ʼn atleet nie meer as drie opkikkertoetse in 12-maande misloop nie. Kerley se regspan sê hy gaan die bewering betwis omdat een of meer van die vermeende oortredings […]
# Die 14-malige Grammy-wenner, Taylor Swift, het bewonderaars verras met die nuus dat sy haar 12de ateljee-album, The Life of a Showgirl, gaan vrystel. Die 35-jarige sangeres het in April verlede jaar ʼn ateljee-album, The Tortured Poets Department, vrygestel wat die beste verkoper van die jaar was. Sy het haar Eras-toer wat rekords laat spat […]
# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof hoor die volgende twee dae aansoeke aan om verlof tot appèl teen die skuldigbevinding en lewenslange vonnisse in die Joslin Smith-saak. Kelly Smith, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn is in Mei tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir mensehandel en tien jaar vir ontvoering. Hulle saak hou verband met die verdwyning van […]
# ʼn Amerikaanse regter het die Departement van Justisie se aansoek verwerp om grootjurie-getuienis van die Ghislaine Maxwell-saak bekend te maak. Die departement wou hê grootjurie-getuienis en bewysstukke van sake waarby die oorlede finansier en veroordeelde seksoortreder, Jeffrey Epstein, betrek is, moet bekendgemaak word. Maxwell, wat ʼn jare lange vennoot van Epstein was, dien tans […]