# Sokker: Argentinië se afrigter, Lionel Scalone, kom teen sy Spaanse mentor te staan in Sondag se Wêreldbeker-eindstryd. Luis de la Fuente was sy instrukteur toe hy in 2017 in Spanje studeer eht vir sy beroepsafrigtings-lisensie. Die 48-jarige Scalone het die volgende jaar as afrigter van sy land oorgeneem en hulle in 2022 tot die […]
# Rugby: Die Springbok-haker Malcolm Marx sê hulle maak hulle gereed vir ‘n hewige, fisieke stryd teen Wallis in môre se derde en laaste Nasieskampioenskaps-tuiswedstryd in Durban. Wallis het sy grootste tuisnederlaag ooit van 73-0 gely in die spanne se vorige kragmeting in November verlede jaar. Marx het aansprake verwerp dat die Bokke die volslae […]
# Die Gautengse LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Landbou en Landelike Ontwikkeling, Vuyiswa Ramokgopa, sê die provinsiale varkbedryf het meer as tien-miljoen-rand verloor ná sewe uitbrekings van Afrika-varkpes in Tshwane sedert November verlede jaar. Meer as 69-duisend varke is geraak in handels- en kleinskaalse boerderye, waarvan ongeveer 60-duisend vankant gemaak moes word. Bronwynn Engelbrecht van die […]
# President Cyril Ramaphosa sê spesiale ekonomiese sones is nie net aangewese nywerheidspersele nie, maar aandrywers van ekonomiese hervorming. ʼn Onlangse beoordeling van die Wêreldbank toon Suid-Afrika se sones het meer as 34-miljard-rand se beleggings gelok, meer as 30-duisend regstreekse werksgeleenthede geskep en meer as 14-miljard-rand tot die fiskus bygedra. Ramaphosa sê die regering gaan […]
# Rugby: Junior Springbok coach Kevin Foote has made three changes to the side that defeated England in the Junior World Championship semi-final for tomorrow’s final against France in Georgia. He made two adjustments to his forward pack with Wasi Vyambwera starting at number eight and Gert Kemp moving to the bench. Risima Khosa will […]
# Rugby: The Currie Cup Premier Division kicks off this weekend with the Pumas hosting the Sharks at the Mbombela Stadium on Friday afternoon at 5. The defending champion Griquas start their campaign in Cape Town against the Stormers at 7:05 pm. The Currie Cup First Division semi-finals will be decided on Saturday at 3 […]
# ‘n Filiaal van die Standard Bank-groep, Standard Lesotho Bank, het die eerste bank in Lesotho geword wat China se oorgrensbetalingstelsel bekendstel. Die platform maak vinniger en doeltreffender oorgrensbetalings in die Chinese renminbi moontlik, wat koste en vereffeningstye versnel vir ondernemings wat handel dryf met China. Die bank sê die stap sal handelsbande versterk, toegang […]
# RISE Mzansi in Johannesburg het Pikitup versoek om dringend ‘n hangende regsmening oor die toekoms van tydelike werkers vry te stel, en waarsku vertragings kan ‘n stadswye vullisverwyderingskrisis veroorsaak. Die party sê werknemers wat vas aangestel is oorweeg om by tydelike werkers aan te sluit in ‘n staking oor personeeltekorte en swak werksomstandighede. Onderhandelings […]
# Iran says the Strait of Hormuz is an inviolable red line, warning if US president Donald Trump carries out his threat to attack Teheran’s infrastructure, it would strike all infrastructure across the Gulf region. This follows a fifth night of US attacks on Iran and the reimposition of a naval blockade of Iranian ports. […]