Skip to content

Soil of Africa sê polisielede moet nuwe range beskou as openbare vertroue [KLANK]

# Soil of Africa sê die een-duisend-965 polisielede wat sedert 1 Oktober bevorder is, moet hul nuwe range beskou as openbare vertroue. Woordvoerder Luzuko Sofute sê hul sukses sal gemeet word aan gemeenskapsvertroue, en hulle moet korrupsie en politieke inmenging verwerp en bekwame wetstoepassing handhaaf. Hy sê polisieleiers is nodig wat toeganklik, beslissend, doelgerig en verantwoordbaar is, en begryp die gesag van die uniform is om te dien en nie te intimideer nie:

ENG SofuteONOfficers