# Oudpresident Nelson Mandela se kleinseun, Mandla Mandela, se vrou pleit vir sy veilige terugkeer nadat Israelse magte die Global Sumud-flottielje onderskep het, met aktiviste, insluitend Suid-Afrikaners aan boord. Nosekeni Mandela het aan SABC News gesê die familie se laaste kontak was Woensdagoggend. Nosekeni sê Mandla het verplig gevoel om by die sending aan te […]
# Sokker: Mikel Arteta sê Arsenal moet ‘n hoër vlak bereik as hulle belangrike trofees wil wen terwyl hy regmaak om vir die 300ste keer beheer van die Gunners te neem. Arsenal kan vir minstens ‘n paar uur boaan die Premierliga-leer wees, as hulle vandag teen West Ham by die Emirates wen, voordat Liverpool, die […]
# Golf: The South African challengers at the Alfred Dunhill Links Championship at St Andrews in Scotland had a good day on Friday. Richard Sterne shares the lead in the prestigious DP World Tour event on 12 under par alongside Scotland’s Robert MacIntyre. Fellow South African Louis Oosthuizen is just one shot behind them, while […]
# The US leader Donald Trump has said Hamas is ready for a “lasting peace” after the Palestinian militants agreed to release all remaining hostages. Trump was responding to a statement by Hamas on Friday in which the group committed to returning all remaining hostages in Gaza, dead and alive. Hamas said it wants to […]
# Die waarnemende polisieminister, Firoz Cachalia, het volle steun belowe vir die ondersoek na die dood van die voormalige minister van Polisie en die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa. ‘n Span van vyf lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is na Frankryk ontplooi om Franse owerhede te help om Mthethwa se dood te ondersoek. Mthethwa […]
# ‘n Siriës-Amerikaanse Jood Henry Hamra staan Sondag vir ’n setel in Sirië se eerste wetgewer sedert die omverwerping van die jarelange heerser Bashar al-Assad. Hamra se pa is volgens berigte die laaste rabbi wat Sirië verlaat het. As hy gekies word, is Hamra die eerste Joodse verteenwoordiger in die parlement sedert die 1940’s. Plaaslike […]
# Die DA in die Wes-Kaap vier die Breedevallei Munisipaliteit se sukses nadat hy drie nasionale toekennings ontvang het vir goeie bestuur. Die toekennings is by die Nasionale Goeie Regeringstoekennings in Johannesburg deur die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, oorhandig. Dave Bryant van die DA sê hierdie erkenning bewys dat sy […]
# Krieket: Dhruv Jurel en Ravindra Jadeja het aanvallende honderdtalle geslaan om Indië in beheer te plaas met ‘n voorsprong van 286 in die eerste toets teen die Wes-Indiese Eilande. KL Rahul het die kolfvertoning gelei met ‘n 100-tal voor Jurel, wat 125 aangeteken het, en Jadeja het sake nog moeiliker vir die boulers gemaak […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump het ‘n ultimatum aan Hamas gestel om sy Gaza-vredesooreenkomds teen Sondag om middernag Suid-Afrikaanse tyd te aanvaar. Hy het op sy Truth Social-platform geskryf indien hierdie laaste kans-ooreenkoms nie bereik word nie, sal alle hel, soos nog nooit tevore gesien is nie, teen Hamas losbars. Trump het in sy […]