# Rugby: The Stormers outlasted and outmuscled the Ospreys at the Cape Town stadium yesterday, for a perfect start to their United Rugby Championship season. The hard-fought 26-10 victory gives the Stormers two wins in their first two games, with 9 out of a possible 10 points on the log. The Sharks and the Dragons […]
# ActionSA sal vandag die party se burgemeesterskandidaat vir die Stad Ekurhuleni, Gauteng, bekend maak vir die 2026 plaaslike regeringsverkiesing. In ‘n onlangse besoek aan die stad het leier Herman Mashaba kommer uitgespreek oor misdaad, korrupsie en die mislukte basiese dienste. Hy sê die kandidaat sal wetteloosheid aanpak en dienste herstel. Hy het beklemtoon dat […]
# Die Hip-hop-magnaat Sean “Diddy” Combs is tot vier jaar tronkstraf gevonnis, ‘n boete van meer as agt-miljoen-rand opgelê en vyf jaar onder toesig vrygelaat. ‘n Jurie in New York het hom vrygespreek van afpersing en sekshandel, maar skuldig bevind op twee aanklagte van die vervoer van vroue vir prostitusie. Die Amerikaanse distriksregter Arun Subramanian […]
# Die UDM het by internasionale oproepe aangesluit vir die onmiddellike vrylating van aktiviste van die Global Sumud-flottielje, insluitend die Suid-Afrikaners wat aangehou is terwyl hulle hulp aan Gaza afgelewer het. Die adjunkpresident van die UDM, Nqabayomzi Kwankwa, sê hul ontvoering ondermyn humanitêre beginsels en skend internasionale reg. Kwankwa het Israel se verset teen die […]
# Die EFF-leier Julius Malema het die gesamentlike staande komitee oor Intelligensie beskuldig dat hulle die Ad Hoc-komitee wat ondersoek instel na die KwaZulu-Natalse Polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi se bewerings, doelbewus saboteer. Malema sê die Inspekteur-Generaal van Intelligensie, Imtiaz Fazel, wag op leiding terwyl openbare voorleggings nog nie ondersoek is nie. Hy het kommer uitgespreek dat […]
# Motorsport: Championship leader Oscar Piastri went fastest on Friday in a chaotic second practice session for the Singapore Grand Prix, punctuated by two crashes, red flags, and a bizarre pit lane shunt after Charles Leclerc’s Ferrari was released into the McLaren of Lando Norris. Piastri ended the sessions ahead of Isack Hadjar, with Max […]
# Eskom se Opwekkingsherstelplan het die maand-tot-datum Energiebeskikbaarheidsfaktor tot 70,45-persent gestoot, wat sy 70-persent-teiken oortref. ‘n Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê dit het die aanlegbetroubaarheid verbeter met verminderde onbeplande onderbrekings. Die kragverskaffer sê daar was 140 opeenvolgende dae sonder beurtkrag, met slegs 26 uur sedert April aangeteken. Mokwena sê dieselafhanklikheid het skerp gedaal, wat koste verlaag […]
# Die Kommissie vir Geslagsgelykheid het die baanbreker-uitspraak van die Konstitusionele Hof verwelkom wat die ongelyke bepalings vir ouerskapsverlof as diskriminerend verklaar. Die hof het bevind dat geboortemoeders, vaders, aanneemouers en surrogaat-ouers gelyke verlofregte kragtens die Wet op Basiese Diensvoorwaardes en die Wet op Werkloosheidsversekering moet geniet. Die kommissie sê hierdie uitspraak bevestig waardigheid, gedeelde […]
# Die getuienisleier van die parlementêre Ad Hoc-komitee, Norman Arendse, sê verskeie openbare voorleggings is ontvang voor die aanhoor van getuienis deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Hy het beweer daar is politieke inmenging in die regstelsel en misdaadvoorkoming. Arendse het aan die komitee gesê die Intelligensie-inspekteur-generaal het eers leiding van die gesamentlike staande komitee […]