# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het ‘n program van stapel gestuur om vroeë graad syfervaardigheidsuitkomste te verbeter. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê die projek volg ná die sukses van vroeë graad leesingrypings. Sewentig skole neem deel, met 225 Graad 1-onderwysers wat hierdie maand opgelei word. Maynier sê die volle projek, oor ‘n tydperk van […]
# Tennis: Die Parys-meesterstoernooi sal hierdie maand in die La Defense-arena sy buiging maak, met die hoofbaan wat net deur die Arthur Ashe-stadion van die Amerikaanse Ope op die huidige wêreldtoer oortref word. Die hoofbaan kan ongeveer 17-duisend-500 toeskouers huisves. Die nuwe tuisbasis, ‘n binnenshuise arena wat in 2017 in die westelike voorstede van Parys […]
# Die Penguin Palooza in die Stony Point-natuurreservaat in Bettysbaai in die Wes-Kaap vier Afrika-pikkewynbewaring en lok gesinne na markte, uitstallings en die vrylatings van pikkewyne. Afrika-pikkewyne is tans kritiek-bedreig, en CapeNature en die Suider-Afrikaanse Stigting vir die Bewaring van Kusvoëls poog om die spesie te beskerm en plaaslike toerisme te bevorder. Petro van Rhyn […]
# Die Ahmed Kathrada-stigting sê die Nasionale Vervolgingsgesag sal slegs openbare vertroue herstel indien prominente persone wat by korrupsie betrek word, tronk toe gaan. Dit volg na die onlangse klopjag deur die Spesiale Ondersoekeenheid by die sakeman Hangwani Maumela se huis in Sandton, wat verbind word met die Tembisa-hospitaal tenderskandaal van miljarde rande. Die uitvoerende […]
# Die Padverkeersbestuurskorporasie het ‘n span ongeluk-ondersoekers na Limpopo ontplooi na die busongeluk op die N1 naby Ingwe Lodge wat 42 lewens geëis het. Woorvoerder Simon Zwane sê die bus het omgeslaan en 17 mans, 18 vroue en sewe kinders is dood. Hy sê verkeersvloei bly ‘n probleem terwyl ondersoeke voortduur, en motoriste word versoek […]
# Hamas het die 20 oorlewende Israelse gyselaars oorhandig ingevolge ‘n wapenstilstandooreenkoms, terwyl die Amerikaanse president, Donald Trump, en ander wêreldleiers voorberei vir ‘n spitsberaad oor Gaza. Gyselaarsgesinne is in Tel Aviv deur ‘n groot skare ondersteun, wat met vreugde, trane en sang reageer het op die nuus van die eerste vrylatings. Die pyn vir […]
# Krieket: Die Protea-vroue speel vandag teen Bangladesj in die Wêreldbekertoernooi nadat Australië gister haar greep op die boonste posisie op die punteleer verstewig het met ‘n oorwinning van drie paaltjies oor die mede-gasvrou. Indië het ‘n uitstekende 330 aangeteken toe hul laaste paaltjie in die voorlaaste boulbeurt gekantel het, maar die verdedigende kampioen het […]
# Gholf: Xander Schauffele het sy eerste titel van die jaar gewen nadat hy een hou voor Max Greyserman in die Baycurrent Classic by die Yokohama Buiteklub in Japan geëindig het. Dis die Amerikaner se eerste PGA-oorwinning sedert die Britse Ope verlede jaar. Schauffele het op 19 onder syfer geëindig na ‘n sewe onder syfer […]
# Tennis: The tennis world is in China this month where fans often give popular players nicknames, usually puns based on a Chinese transliteration of their names. World number one Carlos Alcaraz is called “Duck” after the duck-billed platypus, because fans say he resembles the Australian mammal. The 24-time Grand Slam champion Novak Djokovic is […]