# Die Israelse Weermag sê een van die liggame wat Hamas oorhandig het in ruil vir Palestynse gevangenes is nie ‘n voormalige gyselaar nie. Forensiese toetse is gedoen op vier liggame wat gister terugbesorg is, en mediese amptenare het tot die gevolgtrekking gekom dat een nie met enige van die gyselaars ooreenstem nie. Hamas het […]
# Senior Oekraïense amptenare het in Amerika vergader met verteenwoordigers van Amerikaanse wapenvervaardigers, insluitend Raytheon, wat Tomahawk-missiele vervaardig wat Washington dalk aan Kiëf gaan verskaf. Die Oekraïense afvaardiging se tweedaagse besoek het gesprekke met senior Amerikaanse amptenare ingesluit en kom voor Vrydag se beplande vergadering tussen die Amerikaanse president, Donald Trump, en sy Oekraïense ampsgenoot, […]
# Six suspected drug smugglers have been killed in a US attack on a boat near the coast of Venezuela. US president Donald Trump said intelligence confirmed the boat was carrying drugs. It’s the fifth attack since the start of September after the Pentagon said the president had ruled the US was in an “armed […]
# Die Vryheidsfront Plus help eiendomseienaars en ondernemings in Bredell wat boetes van tot 775-duisend-rand van die Ekurhuleni Metro in die gesig staar, vir beweerde oortredings van bouregulasies. Met slegs twee inspekteurs vir 188 gevalle, meen die party die toepassing van regulasies is nie deursigtig en regverdig nie. Jean Kriek sê die Vryheidsfront Plus eis […]
# Die Suider-Afrikaanse Landbou-inisiatief, Saai, het kommer uitgespreek oor die ineenstorting van Suid-Afrika se staats-entstofvervaardiger, Onderstepoort Biologiese Produkte, na aanleiding van sy 2024/25 jaarlikse prestasieverslag. Die entstofvervaardiger het slegs 62-persent van sy teikens bereik en 100-miljoen-rand in inkomste verloor, terwyl entstofvervaardiging met 24-persent gedaal het. Dit veroorsaak dat boere kwesbaar is vir voorkombare veesiektes. Saai […]
# Tennis: The former world number one and eight-time Grand Slam champion, André Agassi, says the American teenager, Learner Tien has the raw ability and mental steel to become one of the top tennis players in the world. The 19-year-old reached the final of the China Open in Beijing this month. Last week he pushed former […]
# Die voormalige eerste minister van Kenia, Raila Odinga, het gesterf terwyl hy behandeling in Kochi, Indië, ontvang het. Die 80-jarige se hart het na bewering gaan staan terwyl hy gestap het en hy is in die hospitaal dood verklaar. Odinga het vyf presidensiële verkiesings betwis en verloor as Kenia se langsdienende opposisiefiguur. Hy het […]
# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis sê president Cyril Ramaphosa het probeer om skadebeheer in die Nasionale Raad van Provinsies toe te pas toe hy Kaapstad se bestuursrekord geprys het. Hill-Lewis sê die stad vertoon steeds beter as die ANC-beheerde munisipaliteite, met ‘n rekordbegroting van 40-miljard-rand vir infrastruktuur, waarvan 75-persent lae-inkomste huishoudings bevoordeel. Hy […]
# Die geskorste Adjunk Nasionale Polisiekommissaris Shadrack Sibiya het Ad Hoc-komitee meegedeel bewerings deur die KwaZulu-Natalse Polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi is deel van ‘n polisie-opvolgstryd, nie ondersoeke na politieke moorde nie. Sibiya sê die omstredenheid is daarop gemik om sy moontlike bevordering tot Nasionale Kommissaris te verhoed, ná openbare bespiegeling oor sy belangstelling in die rol. […]