# Die 11de Afrika-vroueskrywersimposium by die Soweto-teater het meer lees en kreatiewe skryfwerk, veral vir vroue, beklemtoon. Die geleentheid, wat deur die Departement van Sport, Kuns en Kultuur befonds is en deur Afro Arts SA aangebied is, het vrouestemme in die letterkunde gevier. Hoogtepunte het ingesluit die skrywer Alexandra Fuller se “No Voice No Choice“-lesing, […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sal vandag ‘n aangekondiging maak oor die gereeldheid vir die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen. Departementele woordvoerder Terence Khala sê die minister sal kandidaatgetalle, eksamensentrumverspreiding, leerderondersteuningsmaatreëls en stelselvoorbereiding bekendmaak. Hy sê die inligtingsessie sal geïdentifiseerde bedreigings en verligtingstrategieë uitlig terwyl die land voorberei vir een van die belangrikste […]
# AfriForum sê president Cyril Ramaphosa het onder eed erken dat Artikels 19(2), (3) en (4) van die Onteieningswet ongrondwetlik is, wat onteiening toelaat voordat grondeienaars dit in die hof kan betwis. AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, verwelkom die erkenning, maar voer aan dat slegs die Parlement die wet kan wysig. Hy doen ‘n […]
# Die Wes-Kaapse regering het ses taxiroetes in die Somerset-Wes-gebied heropen na ‘n 30-dae lange sluiting weens dodelike botsings tussen die Cape Amalgamated Taxi Association en die Cape Organisation for the Democratic Taxi Association. Die LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het bevestig dat geen verlenging uitgereik is nie wat operateurs toelaat om te hervat. Owerhede […]
# Die portefeuljekomitee oor Elektrisiteit en Energie het die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie geprys nadat vier van sy maatskappye skoon oudits behaal het. Tydens ‘n toesigbesoek aan Pelindaba het voorsitter Nonkosi Mvana die belangrikheid beklemtoon van die monitering van vordering in energie-infrastruktuur. NECSA se uitvoerende hoof, Loyiso Tyabashe, het groot verbeterings aan bestuur en ses skoon oudits […]
# Die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge het besluit om ‘n finale brief aan die voormalige uitvoerende hoof van die Padongelukkefonds, Collins Letsoalo, te stuur, waarin hy aangespoor word om as getuie in hul toesigondersoek te verskyn. Letsoalo het SKOOR se gesag herhaaldelik betwis en aangevoer die saak val onder die Vervoerkomitee. SKOOR handhaaf sy […]
# Padwedlope: Die Wes-Kaapse LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het sy teleurstelling uitgespreek oor die kansellasie van 2025 se Kaapstadse marathon weens erge weer. Mackenzie sê die besluit, wat saam met veiligheidsowerhede geneem is, het die welstand van hardlopers, vrywilligers en toeskouers eerste gestel. Mackenzie, wat aan die wedloop oor 42-kilometer sou deelneem, […]
# Die ANC se sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die party moet sy integriteit verdedig en voer aan dat president Cyril Ramaphosa onregverdig geteiken word, selfs oor klein goedjies soos om verby ‘n man te draf wat met oortredings verbind word. Mbalula het in Mpumalanga gesê korrupsiebewerings word gebruik om die ANC in ‘n swak lig […]
# Padwedlope: Die uitvoerende hoof van die Kaapstad-marathon, Clark Gardner, sê hy is verpletter nadat die wedloop gekanselleer is weens sterk, onbeheerbare winde wat sowat 40 kilometer per uur bereik het. Meer as 24-duisend atlete van regoor die wêreld sou aan die 42,2-kilometer marathon deelneem. Gardner sê die besluit word deur borge en die Stad […]