# ‘n Ekonoom van die Universiteit van Stellenbosch Sakeskool, Nthabiseng Moleko, sê die nuutste VSA tariewe bedreig alreeds broos werksekerheid, met veral vroue wat die las van die wêreld se handelsoorlog moet dra. Moleko waarsku dat die 30-persent tariewe op Suid-Afrikaanse uitvoere dreig om die arbeidsonsekerheid te vererger, veral vroue wat salarisdiskriminasie moet verduur, gesinne […]
# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, stel voor dat sokkerwedstryde tydens uitsending onderbreek moet word om boodskappe oor geslagsgeweld te vertoon. Hy het kommer uitgespreek oor die hoë aantal mishandelingsake wat nie aangemeld word nie en dat slagoffers nie steun ontvang nie. Mkhwanazi verbind misdaad met gebroke families en afwesige vaders. Hy voeg by […]
# Saftu sê die spookwerkerkontrakskandaal ter waarde van een-miljard-rand by die Agentskap vir die Administrasie van Regeringspensioene plaas staatswerkers se pensioene in ernstige gevaar. Saftu is ontsteld nadat 36-miljoen-rand reeds aan Shula Developers betaal is vir opknappings aan ‘n gebou wat die onderneming nie besit of huur nie. Die woordvoerder, Asive Dyani, sê die skandaal […]
# Rugby: Suid-Afrika en Brasilië speel Sondag die heel eerste keer teen mekaar wanneer hulle kragte meet in hulle openingswedstryd van die Vroue-Wêreldbekertoernooi op Franklin’s Garden in Northampton, Engeland. Die Springbokke se veelsydige agterspeler, Nadine Roos, wat vier keer teen Brasilië gespeel het in verlede jaar se Sewes-reeks, sê die span is vasberade om vorige […]
# Rugby: Die Bulle se losskakel, Boeta Chamberlain, gaan na die Curriebeker-kompetisie by die Engelse Premierskapspan Newcastle Red Bulls aansluit. Die voormalige onder-20 Springbok is ‘n produk van Paarl Boishaai . Hy het 59 wedstryde vir die Pretoriase span gespeel en meer as 150 punte aangeteken nadat hy verlede jaar van die Haaie oorgeskuif het. […]
# Krieket: Die Proteas kan môre in Mackay die eendagreeks teen Australië beklink na Dinsdag se oortuigende oorwinning in die eerste kragmeting in Cairns. Aiden Markram, kaptein Temba Bavuma en Matthew Breetzke se vyftigtalle het Suid-Afrika tot ‘n reusetelling van 296 vir agt geneem, waarna die draaibouler Keshav Maharaj die eerste keer in die eendag-internasionale […]
# Rugby: Die Haaie verwelkom môre die Westelike Provinsie vir ‘n Curriebeker-kragmeting op Kingspark in Durban. Die tuisspan se afrigter, JP Pietersen, het ses veranderings en ‘n verskuiwing aangebring aan die span wat teen Griekwas verloor het. Jaco Williams skuif terug na vleuel en Hakeem Kunene is heelagter. Jean Smith kom in op losskakel en […]
# The last batch of one-pound coins bearing the face of late Queen Elizabeth II is entering circulation in the United Kingdom, with more than 23-million of them destined for tills and people’s pockets. The Royal Mint said the release of the final Elizabeth the Second coins, dated 2021 and 2022, marks a pivotal moment […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille het die SA Toerismeraad oor aanhoudende bestuurs- en leierskapskommer ontbind. Die besluit volg na die raad se onwettige skorsing van uitvoerende hoof, Nombulelo Guliwe nadat die voorsitter, Gregory Davids bedank het. De Lille verwys na oortredings van die Toerismewet en het die skorsing gekritiseer, wat verbind word […]