# Boxing: Oleksandr Usyk further cemented his place as one of boxing’s greats by stopping Daniel Dubois in round five to become a two-time undisputed heavyweight champion. The Ukrainian put on a masterclass in front of 90-thousand fans at Wembley Stadium to dash Dubois’ dreams of being the first Briton to unify the division in […]
# Rugby: The British and Irish Lions took a 1-0 lead in the three-test series with a largely dominant 27-19 win in front of more than 52-thousand fans at a sold-out Suncorp Stadium in Brisbane. The Lions were superior in all facets of the game running in three tries in the first 41 minutes and […]
# Sokker: Suid-Afrika het Senegal met vier strafdoele teen een verslaan in ‘n groepkwarteindronde-wedstryd in die Vroue-Afrika-beker by die Honneur-stadion in Oujda, Marokko. Na 120 minute se spel sonder enige doele het Andile Dlamini met uitstekende verdediging vir Desiree Ellis se span twee strafdoele gekeer, met Karabo Dhlamini, Tiisetso Makhubela, Gabriela Salgado en Bambanani Mbane […]
# Minstens 34 mense is dood en talle ander is nog steeds vermis nadat ‘n toeristeboot met 53 mense aanboord gedurende swak weer in Ha Long-baai in die noorde van Viëtnam omgeslaan het. Die meeste passasiers was Viëtnamese gesinne uit die hoofstad, Hanoi. Swaar reën belemmer die soektog na oorlewendes, maar minstens elf mense is […]
# Rugby: Rassie Erasmus se krygers het die eerste fase van hul internasionale seisoen afgesluit met ’n oortuigende 55-10 oorwinning oor Georgië in Mbombela, op ‘n aand waar die Van der Merwe-naam vier keer op die Springbok-telkaart verskyn het. Nuweling Marnus van der Merwe het twee drieë aangeteken en so ook sy naamgenoot, die vleuel […]
# Die African Transformation Movement doen ‘n beroep op die polisie en die ministerie om onmiddellik ‘n 72-uur-soektog van stapel te stuur om diegene verantwoordelik vir die Choba-taverneslagting aan te keer. Vyf mense is Vrydagaand in ‘n taverne in Olievenhoutbosch in Centurion doodgeskiet. Die ATM-woordvoerder, Zama Ntshona, sê die feit dat ongeveer tien gewapende persone […]
# Die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het ‘n geval van bek-en-klouseer in die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit bevestig. Die departement sê die bron van die uitbreking is gekoppel aan ‘n voerkraal in een van die aangrensende provinsies. Dit bring die totale aantal bevestigde gevalle in die Vrystaat op twee te staan. Die departement […]
# Die GOOD-party sê Suid-Afrika het ‘n misdaad-, bende- en geweldskrisis wat gemeenskappe terroriseer. Die party sê die massaskietery by ‘n taverne in die Shoba-informele nedersetting in Olievehoutbosch, Centurion, waarin vyf mense dood is, is vernietigend. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê Suid-Afrika kan nie die patroon wat na vore kom, ignoreer nie. Die massaskietery […]
# Rugby: The Junior Springboks broke a 13-year drought by powering to a 23-15 win over the Junior All Blacks in the final of the World Rugby Under-20 Championship in Rovigo in Italy, on Saturday night. The success was South Africa’s first since 2012, when a group with the likes of Handre Pollard, Pieter-Steph du […]