# Die ANC het die ongeoorloofde gebruik van die Suid-Afrikaanse vlag met buitelandse politieke ontmoetings gedurende bilaterale vergaderings tussen die MK-party se president, Jacob Zuma, en regeringsamptenare van Marokko veroordeel. Die ANC sê hierdie roekelose en uitlokkende gedrag is ‘n blatante skending van internasionale diplomatieke norme en ’n onaanvaarbare inmenging in Suid-Afrika se interne politieke […]
# Solidariteit sê vlugte van FlySafair kan vir twee weke ontwrig word omdat die maatskappy sy vlieëniers vanaf Maandag gaan uitsluit. Dit volg nadat omtrent 90-persent van die vlieëniers ten gunste van ‘n staking gestem het. Die vakbond het FlySafair in kennis gestel van ‘n eendag-staking, maar FlySafair het reageer met ‘n kennisgewing dat vlieëniers […]
# Fietsry: Die Nederlander, Thymen Arensman het die 14de skof van die Tour de France Saterdag gewen na ‘n uitstekende 183-kilometer solo-rit in die berge tussen Pau en Superbagneres. Die Sloween, Tadej Pogacar, het die geel trui as algehele leier behou deur tweede plek in die skof te einding nadat hy sy belangrikste teenstander, Jonas […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die MK-party van Jacob Zuma stel onrealistiese eise omdat hulle weet hulle staan voor ernstige uitdagings en hoop om iets uit die proses te wen. Die Mk-party het Vrydag ‘n optog na die Uniegebou in Pretoria gehou waar hulle aangedring het op die bedanking van president […]
# Boks: Oleksandr Usyk het sy plek as een van boks se grootstes verder bevestig deur Daniel Dubois in die vyfde ronde te te wen, en ‘n twee-malige onbetwiste swaargewigkampioen te word. Die Oekraïner het ‘n boksmeesterklas aangebied voor 90-duisend geesdriftiges by Wembley Stadion. Dubois se drome om die eerste Brit te word wat die gewigsafdeling […]
# Rugby: Die Britse en Ierse Leeus loop 1-0 voor in die reeks van drie toetse na ‘n grootliks dominante vertoning met ‘n 27-19 oorwinning voor 52-duisend toeskouers by ‘n stamvol Suncorp Stadion in Brisbane. Die Leeus was te sterk in alle fassette van die spel met drie drieë binne die eerste 41 minute en […]
# The Soil of Africa burgerlike beweging doen ‘n beroep op regering en die Ministerie van Polisie om die ontplooiing van taktiese en intelligensie-gedrewe operasies in gebiede wat as massamoord-brandpunte in die land geïdentifiseer is. Vyf mense is dood en drie gewond, in ‘n aanval op ‘n taverne, Vrydag in die Shoba informele nedersetting. Die […]
# A police dog that took part in Queen Elizabeth II’s funeral has died in a car crash. Police Dog Bert, a five-year-old springer spaniel that worked for Cleveland Police, was one of two dogs in a canine support unit vehicle when it collided with another car. Both animals were taken to a vet, but […]
# President Donald Trump has been diagnosed with a common and benign vein condition following concerns over swollen legs and hand discolouration. The presidential physician diagnosed the 79-year-old president with chronic venous insufficiency, a condition where damaged leg veins fail to keep blood flowing properly. The White House also attributed the president’s recent hand bruising […]