# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het aan die Madlanga-kommissie gesê hy het nie geledere verbreek toe hy op 6 Julie ‘n media-inligtingsessie gehou het nie. Mkhwanazi sê in reaksie op beskuldigings dat hy protokol omseil het, hy het die publiek op hoogte gehou van die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde. Hy verduidelik […]
# AfriForum sê hy sal die EFF se plan beveg om Afrikanerstandbeelde en -monumente te verwyder en te vernietig. Dit volg nadat die EFF-hoofsweep, Nontando Nolutshungu, ‘n mosie in die Parlement ter tafel gelê het waarin gevra word vir die verwydering van figure soos Louis Botha, Paul Kruger, Jan van Riebeeck en selfs die Voortrekkermonument. […]
# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het sy teleurstelling uitgespreek met die optrede van die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele. Mkhwanazi, wat by die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria getuig, sê Cele het na bewering probeer inmeng in ‘n dissiplinêre saak teen misdaadintelligensiehoof, Feroz Khan deur druk op die distrikkomissaris van Zululand, Jabulani […]
# The family of a British couple who were detained by the Taliban for nearly eight months say they are “overwhelmed with gratitude and relief” at the couple’s release. The 80-year-old Peter Reynolds and his 76-year-old wife Barbie, who lived in Afghanistan for nearly two decades, were on their way home when they were stopped […]
# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi sê senior regbank- en intelligensiebeamptes het ondersoeke belemmer na die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, wat op aanklagte van bedrog en korrupsie teregstaan. Hy beweer borgtogvoorwaardes en -opdragte het Khumalo en medebeskuldigde beamptes verhoed om toegang tot misdaadintelligensiekantore te verkry, wat voortgesette ondersoeke ontwrig het. Mkhwanazi beweer sekere amptenare, […]
# The National Consumer Commission has advised consumers that Volkswagen of South Africa has recalled 374 Amorak vehicles, made available from 10 January to 12 June this year. The vehicles are recalled due to the possible loss of braking assistance that may be caused by the electromechanical brake servo control unit. According to Volkswagen the […]
# Motorsport: Lando Norris set the pace ahead of McLaren team-mate, title rival and championship leader Oscar Piastri in Friday’s eventful opening practice at the Azerbaijan Grand Prix. The 25-year-old Briton, who trails by 31 points in the drivers’ title race, clocked the best lap with his 24-year-old Australian rival second. A similar outcome in […]
# Die vermeende misdaadbaas, Nafiz Modack, is effektiewe tronkstraf van sewe jaar in die Kaapse Hooggeregshof opgelê, na hy op 51 aanklagte skuldig bevind is. Die regter het Modack ‘n tien-jaar vonnis opgelê waarvan drie jaar opgeskort is. Hy is skuldig bevind aan korrupsie insluitend ‘n betaling aan ‘n polisiebeampte vir spesiale behandeling en dwarsboming […]
# Die vakbond vir algemene nywerhede, Giwusa, sê die Suid-Afrikaanse Reserwebank se besluit om die terugkoopkoers op sewe-persent te hou is ‘n doelbewuste aanslag op die werkersklas en die armes. Die vakverbond sê die prima-uitleenkoers van 10,5-persent bevoordeel die banke terwyl die lewenskoste-krisis vererger, met basiese voedsel- elektrisiteit- en brandstofpryse wat vinnig styg. Die president […]