# Rugby: England saw off a spirited France 35-17 in their Women’s Rugby World Cup semifinal in Bristol on Saturday. The hostesses are now into their seventh final in a row and bidding to win the World Cup for the first time since 2014. England was beaten in five of their last six by New […]
# Heathrow is among several European airports hit by a cyber-attack affecting the electronic check-in and baggage system. The airport reported that several flights were delayed on Saturday due to a “technical issue” affecting software provided to several airlines. Brussels Airport said a cyber-attack on Friday night meant passengers were being checked in and boarded […]
# Rugby: Experienced flyhalf George Whitehead wrote his name in the Currie Cup history books when he kicked the winning points for Griquas to defeat the Lions 27-25 in yet another dramatic final staged at Ellis Park on Saturday afternoon. The hosts held a slight 17-14 advantage at halftime, and with a minute left on […]
# Die DA-burgemeesterskandidaat Helen Zille sê Johannesburg is ‘n treffende voorbeeld van wat slegte regering aan wonderlike mense kan doen. Sy het in Soweto gepraat en slaggate, watertekorte, kragonderbrekings en onveilige geboue as simbole van munisipale mislukking uitgelig. Zille het kiesers gevra om hul stem te gebruik om verandering te bring en belowe dat basiese […]
# American Senator Ted Cruz has broken ranks with fellow US conservatives and hit out at talk show host Jimmy Kimmel’s suspension, saying it was “mafioso” behaviour. Disney-owned ABC has been widely criticised after removing Jimmy Kimmel following his live comments about the alleged gunman charged with right-wing activist Charlie Kirk’s murder. The step was […]
# Die DA-leier John Steenhuisen het die party se Federale Raadsvoorsitter, Helen Zille, as hul burgemeesterskandidaat vir Johannesburg in die 2026 Plaaslike Regeringsverkiesing aangekondig. Steenhuisen het in Soweto gesê Johannesburg is ‘n stad van buitengewone mense wat deur swak politieke leierskap belemmer word. Steenhuisen het politici beskuldig dat hulle die stad se begroting wanbestuur en […]
# Die Bronkhorstspruit-landdroshof het ‘n plaaslike adjunkhoof borgtog van vyfduisend-rand toegestaan onder streng voorwaardes, insluitend dat hy twee keer per week by die polisie aanmeld en geen kontak met die klaer het nie. Hy staan tereg op drie aanklagte van die verkragting van ‘n agtjarige leerder op die skoolterrein tussen Junie 2024 en Augustus 2025. […]
# Eskom rapporteer ‘n bestendige kragstelsel ondersteun deur sy Generasie Herstelplan met 126 opeenvolgende dae sonder beurtkrag. Met ‘n maand-tot-datum Energie Beskikbaarheidsfaktor van 71-persent, is dit die hoogste in jare. Onbeplande onderbrekings het gedaal tot ‘n agtjaar-laagtepunt van vyfduisend-989-megawatt. Die Eskom-woordvoerder Daphne Mokoena sê dieselverbruik het ook skerp gedaal. Sy sê daar is aan meer […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het gister ‘n virtuele vergadering van die Regering van Nasionale Eenheid se Huisskoonmaak-meganisme gelei. Die vergadering het skriftelike voorleggings oor die konsep-verwysingsraamwerk van die GOOD-party, Al Jama-Ah en die DA hersien. Mashatile is bekommerd oor vertragings en het ‘n taakspan aangewys onder leiding van adjunkminister Andries Nel, met lede van die […]