# Twee verdagtes is in Soshanguve in hegtenis geneem tydens Operation Cyclone-Two. Die polisie het beslag gelê op 42 groen ID-boekies, ses slim ID-kaarte en verskeie vervalste dokumente en elektronika. Die intelligensie-geleide operasie het verder paspoorte, SIM-kaarte, Umalusi-sertifikate en drukkers ontdek. Die polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk sê deel van ‘n misdaadsindikaat wat betrokke was by […]
# Duitsland se minister van Buitelandse Sake, Johann Wadephul, sê Israel word toenemend op diplomatieke gebied geïsoleer oor die humanitêre krisis in Gaza. Hy het voor sy vertrek na Israel gesê die Verenigde Nasies se onlangse konferensie oor ‘n tweestaat-oplossing vir die Israels-Palestynse konflik het getoon Israel bevind homself toenemend in die minderheid. Duitsland is […]
# An Australian childcare worker has been charged with filming child abuse material inside his Sydney workplaces. David James is accused of creating “explicit” images or videos of 10 children at six out-of-school-hours care services. Australia’s childcare sector has been rocked by a number of high-profile cases. Earlier this month, about two-thousand children in Victoria […]
# Die DA het alarm gemaak oor die voortgesette ineenstorting van die Stad Johannesburg en waarsku daar is min verbeterings aangebring voor die G20-beraad in November. Die party sê inwoners worstel steeds met droë krane, gevaarlike strate en mislukte infrastruktuur, sonder sigbare bewyse van die sogenaamde ‘bomb squad’ en die presidensiële werkgroep. Die DA-lid, Solly […]
# Een van die verdagtes wat gesoek is in verband met die poging tot moord op polisielede, is gister doodgeskiet en twee ander is gewond in ‘n skietgeveg met die polisie in KwaDabeka, KwaZulu-Natal. Woorvoerder van die polisie, Robert Netshiunda, sê twee polisiebeamptes was Dinsdag in Danisaweg in die Bester-gebied, toe omtrent tien verdagtes op […]
# ActionSA sê hy het die voorsitter van die Parlement se gesamentlike komitee oor Etiek en Ledebelange, Lusizo Makhubela, gevra vir ‘n ondersoek na ernstig-aanstootlike en rassebelaaide opmerkings deur die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson. Alan Beesley van ActionSA sê die minister het by twee afsonderlike geleenthede na ActionSA se lede buite […]
# Oekraïne se president, Volodimir Zelensky, sê die wêreld moet aandring op ‘n regime-verandering in Rusland want president Vladimir Putin sal andersins net voortgaan om sy buurstate onbestendig te maak. Zelensky het gepraat op ‘n konferensie wat die 50ste herdenking van die ondertekening van die Finale Akte van Helsinki vier. Hy sê Rusland se krygsmasjien […]
# Iran beskryf nuwe Amerikaanse sanksies gemik op ‘n skeepsryk onder beheer van die seun van ‘n voorste politieke raadgewer as “kwaadwillig”. Die Amerikaanse Tesourie het beperkings ingestel op meer as 115 mense, ondernemings en skepe wat beskuldig word dat hulle die verkoop van Iranse en Russiese olie bevorder. Dit sluit in ‘n vloot wat […]
# Die Congress of the People het ‘n insident in die gesondheids-ombud se verslag veroordeel, wat aandui dat drie psigiatriese pasiënte dood na ‘n jaarlange kragonderbreking by ‘n fasiliteit, met sommige pasiënte wat na bewering verkluim het. Pakes Dikgetsi van COPE blameer verwaarlosing, korrupsie en mislukte leierskap vir die tragedie en noem dit staats-gesubsidieerde moord. […]