Skip to content

Australiese Sakeraad se model vir 2035-vrystellingsteikens gekritiseer

# Die Australiese Sakeraad se kostemodel om vrystellings te bekamp, het kritiek ontlok. Die raad sê die land sal sowat nege-miljard-rand in kapitaal- belegging nodig hê, en dalk steenkool- en gasuitvoere moet inperk om teen 2035 ʼn vrystellingsteiken van 70-persent of meer te haal. Die Australiese Bewaringstigting sê die model is ʼn wanvoorstelling van die land se energie-oorgangproses. Hy dit neem ook nie die koste van gebrekkige klimaatsoptrede in ag nie, wat verlies aan produktiwiteit weens rampe insluit.