Skip to content

Australië se spioenasie-agentskap sê terreurbedreiging in die land neem ‘n kommerwekkende wending [KLANK]

# Australië se hoofspioenasie-agentskap waarsku dat die terreurbedreiging in die land ‘n kommerwekkende wending geneem het. Dit volg op die aanval op Bondi-strand tydens ‘n Joodse Hanukkah-viering in Desember verlede jaar waarin 15 mense dood is. Die direkteur-generaal van die Australiese Veiligheidsintelligensie-organisasie, Mike Burgess, sê jare se toename in anti-Semitisme het bygedra tot hul besluit in Augustus 2024 om die nasionale terrorisme-bedreigingsvlak tot waarskynlik te verhoog:

ENG BurgessOnThreatLevel