# Die ATM sê president Cyril Ramaphosa doen nie genoeg om probleme in wetstoepassing op te los nie. Volgens die party sal die nuut-aangekondigde kommissie van ondersoek na politieke inmenging in wetstoepassing slegs tyd en belastingbetalers se geld mors tensy dit tot werklike verandering kan lei. Die ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, eis dat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, onmiddelik afgedank moet word en beskuldig hom van oneerlikheid in die Parlement en inmenging met polisie-optrede:
ATM verwerp Ramaphosa se swak reaksie op sekerheidskrisis [KLANK]
ENG NtshonaOnSecurityCrisis