# Die African Transformation Movement het die uitspraak van die Hooggeregshof in Johannesburg verwelkom wat Phethe Simiao tot lewenslange tronkstraf gevonnis het vir die verkragting en moord op die sesjarige Amantle Samane. ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê die uitspraak lewer geregtigheid vir die kind se gesin en stuur ‘n sterk boodskap teen geweld wat vroue en kinders teiken. Hy vra die regering en gemeenskappe om te verenig in die bekamping van die plaag van kindermishandeling en om veiliger omgewings vir kinders te verseker.
ATM verwelkom vonnis in Amantle Samane-moordsaak [KLANK]
ENG-NtshonaOnRape