# Die African Transformation Movement verwelkom die aanstelling van ʼn ampsklagkomitee met 31 lede, maar waarsku dit moenie net nog ʼn versigtig uitgewerkte parlementêre vertoning wees nie. Die Konstitusionele Hof het onlangs beslis dat die Parlement se versuim om die Artikel 89-paneel se verslag te aanvaar dat president Cyril Ramaphosa moontlik sy ampseed oortree het, ongrondwetlik was. ATM-leier Vuyo Zungula sê die ampsklagproses moet op grondwetlike beginsels en feitelike aanspreeklikheid gebaseer word:
ATM sê parlementêre ampsklagproses teen Ramaphosa moet op feitelike aanspreeklikheid gebaseer wees [KLANK]
ENG ZungulaOnANC