Skip to content

Atletiek: Minister McKenzie verwelkom uitspraak ten gunste van Caster Semenya [KLANK]

# Atletiek: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die uitspraak oor Caster Semenya verwelkom in die Europese Hof vir Menseregte. Die hof het beslis dat die dubbele Olimpiese kampioen se reg op ‘n billike verhoor deur die Switserse Federale Hooggeregshof geskend is toe sy in 2020 haar appèl teen Wêreldatletiek se regulasies verloor het. Die departement se woordvoerder, Zimasa Velaphi, sê dit is ‘n kritieke oomblik in die stryd vir die waardigheid en menseregte van vroulike atlete met verskille in seksuele ontwikkeling:

ENG VelaphiOnRuling