# Atletiek: Atletiek Suid-Afrika se president, James Moloi, het die regering en munisipaliteite aangemoedig om meer binnenshuise atletiekfasiliteite te bou. Dit volg op Prudence Sekgodiso se 800-meter goue medalje en Akani Simbine se bronsmedalje in die 60-meter by die Wêreldbinnenshuise-atletiekkampioenskap in Nanjing, China. Moloi het by die OR Tambo Lughawe beklemtoon dat die uitbreiding van binnenshuise fasiliteite meer atlete sal aanmoedig en Suid-Afrika se mededingendheid op wêreldvlak sal verbeter:
Atletiek: Atletiek Suid-Afrika vra vir meer binnenshuise atletiekfasiliteite [KLANK]
ENG-MoloiOnIndoor