# Atletiek: Die president van Atletiek Suid-Afrika, James Moloi, vra verhoogde befondsing om Span SA te ondersteun na hul prestasie op die Wêreld-afloskampioenskap in Guangzhou, China. Die mans- en vroue-vier-maal-100-meter- en vier-maal-400-meter-span, asook die gemengde vier-maal-400-span het hul plek bespreek vir die Wêreldkampioenskap in Tokio in September. Moloi het die noodsaaklikheid van meer hulpbronne beklemtoon om hul sukses volhoubaar te maak:
Atletiek: Atletiek SA vra verhoogde befondsing na sukses op Wêreld-aflosbyeenkoms [KLANK]
ENG-MoloiOnAthletes