Skip to content

Atletiek: Allyson Felix beplan om op 40 terug te keer na die Spele in haar tuisstad

# Atletiek: Die mees bekroonde Olimpiese atleet in atletiek, die Amerikaner Allyson Felix, beplan om op 40-jarige ouderdom weer tot die sport toe te tree. Sy hoop om aan 2028 se Spele deel te neem, wat in haar tuisstad, Los Angeles, aangebied word. Felix het ná die Wêreldkampioenskap van 2022 uitgetree en sedertdien geboorte gegee aan haar tweede kind. Sy sê die Spele in L-A is die enigste geleentheid wat vir haar belangrik genoeg is om weer deel te neem. Felix het 11 medaljes verower op vorige Spele.