Skip to content

Atletiek: Akani Simbine behaal derde 100-meter-oorwinning by Diamantliga [KLANK]

# Atletiek: Die Suid-Afrikaner Akani Simbine bly vanjaar onoorwonne in die 100-meter nadat hy sy derde Diamantliga-sege van die jaar in Rabat, Marokko, behaal het. Hy het met ʼn tyd van 9,95-sekondes voor Ferdinand Omanyala van Kenia en die Amerikaner, Fred Kerley, oor die wenstreep genael. Simbine se landgenoot, Zakithi Nene, het ʼn sterk vertoning in die mans se 400-meter gelewer en tweede geëindig. Nog ʼn Suid-Afrikaner, Prudence Sekgodiso, moes ook tevrede wees met ʼn tweede plek in die 800-meter vir vroue. Simbine sê hy voel goed en vol vertroue:

ENG SimbineOnConfidence