Skip to content

Artikel 89-komitee bestudeer hofuitspraak ná interdik [KLANK]

# Die Artikel 89-ampsklagkomitee bestudeer die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak wat sy openbare verhore oor president Cyril Ramaphosa se ampsklagproses tydelik gestaak het. Voorsitter Makashule Gana sê die interdik is van toepassing op die openbare verhore hangende Ramaphosa se hersieningsaansoek. Hy sê die komitee sal die volledige uitspraak noukeurig bestudeer om te bepaal watter dele van sy werksaamhede nog kan voortgaan terwyl die hofhersieningsproses afgehandel word:

ENG-GanaOnRuling