# Die Minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, sal Vrydag die Oos-Kaapse been van die arbeidsaktiveringsprogram bekendstel en ‘n werk- en loopbaanskou by die Mthatha-stadion aanbied. Die skou is daarop gemik om werksgeleenthede to skep, jong mense weer op te oplei en opleiding verskaf in gebiede soos leerder- en vakleerlingskappe. Ministeriële woordvoerder Thobeka Magcai sê die program is verlede maand in die Wes-Kaap begin en sal landwyd aangebied word:
Arbeidminister stel werkskeppingsprogram in die Oos-Kaap bekend [KLANK]
ENG MagcaiOnProgramme